Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Op Maroela Media se debatsplatform, "Nóú pra’ jy", word daar meningstukke, rubrieke en lesersbriewe gepubliseer. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.... more
FAQs about Nóú pra’ jy:How many episodes does Nóú pra’ jy have?The podcast currently has 66 episodes available.
September 06, 2023Beurtkrag is nie ons enigste energieprobleemDeur Freek RobinsonSuid-Afrika is een van die grootste sondaars in die wêreld wat die vrylating van koolsuurgas betref weens sy grootskaalse gebruik van steenkool vir die produksie van elektrisiteit....more7minPlay
September 04, 2023Chris Chameleon: Die onafwendbare verbygangDeur Chris ChameleonTyd is, bly, ʼn magtige, voortslepende, meesleurende onafwendbaarheid wat ons nooit kan tem nie. En dan is die beste tydvertraer nie grimering, plastiek-tieties, groen sap of vyftig opstote nie....more8minPlay
August 15, 2023Chris Chameleon: Die onsigbare leed van Klara Majola en Racheltjie de BeerDeur Chris ChameleonDie gevoel wat ek vir hierdie kinders gehad het, was ʼn dieper leed as wat ek kon begryp, en dit sou dekades duur voor ek dit uiteindelik kon uitpluis....more5minPlay
August 08, 2023Die nuwe era van koalisiepolitiekDeur Freek Robinsonʼn Nuwe politieke era is egter nou in wording. Dis ʼn era waarin ʼn klimaat van samewerking geskep moet word waarin van die begin af aanvaar moet word dat kompromis noodsaaklik is en dat opofferings gemaak sal moet word....more8minPlay
July 07, 2023Singapoer se lesse en SANEDI se merietevoorbeeldDeur Freek RobinsonBy SANEDI blyk dit dat die kennerpersoneel in eie reg by die dinktenk aangestel is. Dis soos dit hoort en hopelik sal dit natuurlikerwys al hoe meer so ontwikkel. Want meriete is fundamenteel noodsaaklik vir ekonomiese sukses....more5minPlay
July 03, 2023Waarheid anderkant die reënboogDeur Chris ChameleonDit was weer Junie en vrolike reënboogkleure het gepryk in winkels, aanlyn, op klerasie en elders. Dit was ook weer Junie en die aanlyn oorloë, ʼn deurlopende stryd, het weer verskerp....more10minPlay
June 02, 2023Die uitkontraktering van emosionele skuldDeur Chris Chameleonʼn Meer bekende voorbeeld is waar ouers vanweë hul professionele spesialisasie die emosionele skuld, voortspruitend uit ʼn gebrek aan teenwoordigheid in hulle kinders se lewens, uitkontrakteer aan vermaaklikheidsdienste en versorgers....more7minPlay
May 12, 2023Iets skort in die president se kantoorDeur Freek RobinsonDie feit dat ek nie meer die Orde van Ikhamanga gaan ontvang nie, pla my nie. Maar die hele orde-affêre en ander dubbelpratery tas die geloofwaardigheid van die president ernstig aan....more9minPlay
April 26, 2023Die verwesenliking van manlikheidDeur Chris ChameleonEk weet dat ek as man die grootste diens aan my kinders kan bewys en die mees volkome uitlewing van my manlike mandaat kan bereik deur die volste krag van toewyding tot my vrou....more7minPlay
April 09, 2023Groentetuine in bande: Plan van hoopDeur Freek RobinsonDaar is hoop en daar is ʼn plan. Steven Barnard lei mense op hoe om met ʼn ou motorbuiteband en ʼn plastiek 2 liter Coke-bottel ʼn eie mini groentetuin te maak....more6minPlay
FAQs about Nóú pra’ jy:How many episodes does Nóú pra’ jy have?The podcast currently has 66 episodes available.