Die ironie is dat mense uit al tien van die plaaslike taalrykdom ʼn geneigdheid het om al hoe meer die één vreemde taal aan hierdie bodem en boonop die koloniale-taal, Engels, te gebruik.
Daar is ʼn goeie dosis praktiese werklikheid wat jy tussen die swewende mens se verbeelding en die liggaam wat hierdie verbeelding huisves moet inprop om die onafwendbare verplettering te fnuik.
So ver as wat ons ry, is daar geen papiere of plastiese sakke wat rondlê nie. In ʼn parkie is die gras mooi gesny. Speelgoedrame is helder geverf. Dis ʼn lus om in die straat af te ry.
Onder die gekroonde hoofde van ons tyd is daar een wat vir my, persoonlik, altyd sal uitstaan as ʼn merkwaardige, beginselvaste en navolgingswaardige man – Boudewijn van België.
Ons is in die afgelope dekades gesosialiseer om politieke rolspelers of bewegings wat as verregs, reaksionêr, populisties of neofascisties geëtiketteer word met ʼn weersin te behandel.
Miskien bied die afsterwe van koningin Elizabeth II die geleentheid om ʼn herwaardering te maak van die Boer-Brit-verhoudinge.
11 min
About Nóú pra’ jy
From the publisher's feed
Op Maroela Media se debatsplatform, "Nóú pra’ jy", word daar meningstukke, rubrieke en lesersbriewe gepubliseer. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.