Izak du Plessis gesels met Wynand du Toit oor die komende verkiesing en die risiko's wat hy in die aanloop daartoe identifiseer. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Marnus Kamfer van Afriforum verduidelik hoe boere teenoor veediewe op hul grond moet optree, veral ten opsigte van die gebruik van vuurwapens. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessis gesels met James Brent Styan, skrywer van die boek Steinhoff: Inside SA's Biggest Ever Corporate Crash. Ek vra onder meer aan hom wat Christo Wiese en andere se rol kon gewees het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Nuuspod praat met Neil de Beer van UIM oor beskuldigings dat hy in 'n klankopname sou gesê het hy is gatvol vir witmense. Hy reageer ook op beskuldigings dat hy geld van Louis Liebenberg ontvang het en hy verduidelik die rol van kleiner partye in die komende verkiesing. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessis gesels met John Steenhuisen, leier van die DA, oor sy party se voorbereidings vir die verkiesing. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessis gesels met Jaco Kleynhans oor die Isreal/Hamas oorlog. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
21 min
About NUUSPOD
From the publisher's feed
Met Nuuspod bring Izak du Plessis die jongste nuus en relevante gesprekke direk na jou. Of dit plaaslike, internasionale, politieke of sosiale kwessies is, ons bespreek die stories wat saak maak.
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Bly ingelig en kry insigte wat verder gaan as net die opskrifte.