Izak du Plessis praat met Hugo Kruger van Truth in Energy oor die SA kragkrisis en wat ons die vinnigste gaan red. Hügo’s Newsletter: President’s Climate Report · NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Dr. Roelof Botha gesels met my oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat dit moontlik maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessis praat met Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies oor die krisis in die vragmotorbedryf. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessies gesels elke week met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat hierdie gesprek moontlik maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessis praat met prof. André Duvenhage aan NWU oor Ramaphosa se oproep aan die Jeugliga om weer militant te raak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Ek praat met Jody Hendricks oor rugbykwotas wat die O/16 span van WP 'n hoofwedstryd by die Grant Khomo week ontsê het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessis gesels met Roelof Botha oor die inflasiemonster. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
24 min
About NUUSPOD
From the publisher's feed
Met Nuuspod bring Izak du Plessis die jongste nuus en relevante gesprekke direk na jou. Of dit plaaslike, internasionale, politieke of sosiale kwessies is, ons bespreek die stories wat saak maak.
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Bly ingelig en kry insigte wat verder gaan as net die opskrifte.