Izak du Plessis van NUUSPOD praat met Alan Winde na aaanleiding van 'n artikel in Daily Maverick oor 'n kontrak wat die Wes-Kaap aan die staatskaper Roy Moodley toegeken het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met Johnell van Vollenhoven oor die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette en die impak daarvan op Afrikaans by skole. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessis van NUUSPOD gesels met die waterkenner Carin Bosman oor cholera en ander waterkwessies. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
38 min
About NUUSPOD
From the publisher's feed
Met Nuuspod bring Izak du Plessis die jongste nuus en relevante gesprekke direk na jou. Of dit plaaslike, internasionale, politieke of sosiale kwessies is, ons bespreek die stories wat saak maak.
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Bly ingelig en kry insigte wat verder gaan as net die opskrifte.