Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Met Nuuspod bring Izak du Plessis die jongste nuus en relevante gesprekke direk na jou. Of dit plaaslike, internasionale, politieke of sosiale kwessies is, ons bespreek die stories wat saak maak. Di... more
FAQs about NUUSPOD:How many episodes does NUUSPOD have?The podcast currently has 59 episodes available.
October 09, 2023Israel of Hamas: Wie se kant moet jy kies?Izak du Plessis gesels met Dirk Kotzé en Theo Venter oor die Israel/Hamas oorlog. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more24minPlay
October 06, 2023Chris Pappas: Ek is nie korrup nie, hier is die feiteIzak du Plessis gesels met Chris Pappas oor die korrupsie aantuigings. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more16minPlay
September 29, 2023Nuwe onteieningswetsontwerp sal SA so op sy kniee dwingIzak du Plessis praat met Ernst van Zyl van Afriforum oor sy voorlegging aan die parlement oor grondonteiening sonder vergoeding. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more20minPlay
September 26, 2023Dis g'n eindtydtekens nie, sê Stephan Joubert oor ekstreme weerIzak du Plessis gesels met prof Stephan Joubert oor die eindtyd nav ekstreme weerverskynsels wat mense aan die praat het oor die onderwerp. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more26minPlay
September 22, 2023Nee vir Capexit, kom ons maak SA werk - Geordin Hill-LewisIzak du Plessis het Geordin Hill-Lewis by 'n koffiestalletjie in Kaapstad ontmoet en hulle het 'n impromtu-onderhoud gedoen oor wat hy as burgemeester bereik het. Geordin is duidelik geliefd onder baie Kapenaars met 'n nimmereindigende stroom mense wat foto's saam met hom wil neem of sy handtekening wil vra. Wat 'n aangename man om 'n uur mee te deel. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more30minPlay
September 21, 2023Cape Independence: This is where we stand.Izak du Plessies gesels met Phil Craig van die Cape Independence Advocacy Group oor Capexit. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more49minPlay
September 18, 2023So word plaasaanvalle beplanIzak du Plessis gesels met prof. Rudolph Zinn oor sy navorsing oor plaasaanvalle. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more38minPlay
September 13, 2023Die dood van die Rand is in die potIzak du Plessis gesels met Magnus Heystek oor 'n dreigende skuldkrisis vir SA. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more25minPlay
September 09, 2023Rekord invoere van masjinerie en toerusting voorspel sterker ekonomieNuuspod praat met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more11minPlay
September 08, 2023LITIUM: Die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan.Izak du Plessis gesels met Ferdi van Zyl van Flameblock oor die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD...more17minPlay
FAQs about NUUSPOD:How many episodes does NUUSPOD have?The podcast currently has 59 episodes available.