Die ekonomiese kommentator Tiaan Fourie sê dit is 'n vals persepsie dat die DA verantwoordelik is vir ekonomiese voorspoed in die Wes-Kaap. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Ek praat met Theo de Jager oor alternatiewe energiebronne vir boere. Die maatskappy SON SA werk hard om boere onafhanklik van Eskom te maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Izak du Plessis gesels met Dawie Roodt oor sy verwagtinge vir die komende nasionale verkiesing en watter impak dit op ons handel en wandel sal hê. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Nuuspod praat met Neil de Beer van die UIM oor Julius Malema se uitlatings die naweek: Kill the Boer, Kill the Farmer NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
Jan Oberholzer vertel aan Nuuspod waarom hy besluit het om finaal op te pak by Eskom NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
31 min
About NUUSPOD
From the publisher's feed
Met Nuuspod bring Izak du Plessis die jongste nuus en relevante gesprekke direk na jou. Of dit plaaslike, internasionale, politieke of sosiale kwessies is, ons bespreek die stories wat saak maak.
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Bly ingelig en kry insigte wat verder gaan as net die opskrifte.