Dit gebeur alte dikwels dat opvoedkundiges besef dat een van die leerders op die skoolbanke voor hulle moontlik aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, het.