Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
January 16, 2022Ons en die onderwys 16 Januarie 2022Johan van Lill hoor by twee onderwyskundiges, Charlotte Fourie en Hildegard Brummer, of tegnologie werklik 'n positiewe impak op leerders se ontwikkeling het. Hulle kyk krities na die gebruik van tegnologie in die klaskamer en vir leer....more24minPlay
January 09, 2022Ons en die onderwys 9 Januarie 2022Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, skrywer en motiveringspreker, oor hoe om inspirasie te kry vir die 2022-onderwysjaar. Hoe maak ek van hierdie jaar 'n goeie onderwysjaar in my klas, my skool en my gemeenskap?...more22minPlay
January 02, 2022Ons en die onderwys 2 Januarie 2022Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, prof. Mariette Reyneke en Landi Slatter oor die 2022 onderwysjaar wat voorlê. Die onderwyskundiges gee ‘n oorsig van die dinge waarvan ons moet kennis neem in die jaar wat voorlê....more24minPlay
December 26, 2021Ons en die onderwys 26 Desember 2021Johan van Lill reflekteer saam met Jaco Deacon, prof. Mariette Reyneke en Landi Slatter oor die 2021-onderwysjaar. Wat was problematies? Waaroor kan ons onsself op die skouer klop? Wat was die interessante dinge wat in wêreld van onderwys gebeur het die afgelope jaar?...more22minPlay
December 19, 2021Ons en die onderwys 19 Desember 2021Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges, Marietjie le Roux en Maryna Besseling, oor inklusiewe onderwys en hoe aanpassings vir leeruitdagings werk. Wat is ouers en leerders se regte, en hoe moet skole dit hanteer?...more22minPlay
December 12, 2021Ons en die onderwys 12 Desember 2021Johan van Lill praat met Maryna Besseling, betrokke by die SAOU se professionele dienste, en dr. Melody de Jager, ‘n ontwikkelingskenner, oor hoe om leerders se kreatiwiteit te stimuleer en te ontwikkel....more25minPlay
December 05, 2021Ons en die onderwys 5 Desember 2021Johan van Lill praat met dr. Chris Klopper, uitvoerende hoof van die SAOU, oor die beplande nuwe geskiedeniskurrikulum wat die Departement van Basiese Onderwys in skole ‘n verpligte vak wil maak. Waar trek die proses, en wat is die implikasies vir skole en onderwys?...more22minPlay
November 28, 2021Ons en die onderwys 28 November 2021Johan van Lill praat met dr. Louis Swanepoel van die SAOU en dr. Jaco Deacon van Fedsas oor hoe om geld te spaar by jou skool en ekstra fondse te genereer....more26minPlay
November 21, 2021Ons en die onderwys 21 November 2021Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer en Neal Petersen van die Noordwes-Universiteit oor virtuele uitstappies, en hoe skole dit suksesvol kan aanpak....more25minPlay
November 14, 2021Ons en die onderwys 14 November 2021Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die rol wat uitvoerende funksies in leer en ontwikkeling van leerders speel. Hoe kan selfinsig, fokus en prioritisering by kinders ontwikkel word om hulle te help om beter te leer?...more22minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.