Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
November 07, 2021Ons en die onderwys 7 November 2021Johan van Lill het by die vierde Internasionele Kongres oor Selfgerigte Leer met van die aanbieders gepraat oor hulle navorsing wat op onderwysers en onderwysleiers van toepassing is....more25minPlay
October 31, 2021Ons en die onderwys 31 Oktober 2021Johan van Lill praat met Alice Holland en Maadje Krige van die De La Bat Skool op Worcester oor hoe 'n dowe kind se klas en lesse verskil van 'n siende kind s’n....more23minPlay
October 24, 2021Ons en die onderwys 24 Oktober 2021Johan van Lill praat met prof. Elsa Mentz en dr. Dorothy Laubscher oor die vierde Internasionale Selfgerigte Leer-konferensie, wat deur die Navorsingseenheid Selfgerigte Leer in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit aangebied word....more24minPlay
October 17, 2021Ons en die onderwys 17 Oktober 2021Johan van Lill praat met Illöise de Goede en Chantelle Bruten van die Pionierskool op Worcester oor hoe klaskamers vir siggestremdes lyk, en watter aanpassings gemaak word om leerders te onderrig....more22minPlay
October 10, 2021Ons en die Onderwys 10 Oktober 2021Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor onderwys wat lewens verander. Wat is die struikelblokke wat leerders verhinder om hulle potensiaal te bereik?...more22minPlay
October 03, 2021Ons en die onderwys 3 Oktober 2021Johan van Lill praat met twee arbeidsterapeute, Elize Janse van Rensburg en Chané Potgieter, oor hoe om kinders met ADHD in die klaskamer te ondersteun....more26minPlay
September 26, 2021Ons en die onderwys 26 September 2021Johan van Lill praat met Riaan van den Berg, bestuurder van Fedsas se Sentrum van Tegnologie, oor die gebruik van tegnologie in die onderwys. Hoe hou ek my skool toekomsgereed wat betref die gebruik van tegnologie?...more37minPlay
September 19, 2021Ons en die onderwys 19 September 2021Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, 'n onderwyskundige en pedagoog, oor leerverlies en wat onderwysers kan doen om leeragterstande wat as gevolg van leerverlies ontstaan, te kan voorkom....more22minPlay
September 12, 2021Ons en die onderwys 12 September 2021Johan van Lill hoor by prof. Ignatius Gous of dit nog belangrik is vir leerders om te memoriseer, en watter rol memorisering in die leerproses speel....more22minPlay
September 05, 2021Ons en die onderwys 5 September 2021Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die pandemie en gepaardgaande grendeltye wat baie onderrigtyd verlore laat gaan het. Is dit moontlik om al die leerinhoud te dek in die verkorte leertye? Watter strategieë kan onderwysers in die klas aanwend om leerders te ondersteun?...more25minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.