Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
January 14, 201715 JanJohan van Lill gesels met twee onderwysleiers, Aminda Naude en Isak Ockhuis, oor hoe om voorbereid te wees vir 2017, en om die onderwysjaar van die begin af reg aan te pak....more22minPlay
January 07, 20178 JanJohan van Lill gesels met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor hoe belangrik dit vir skole is om ook op ontwikkeling te fokus en nie net op die onderrig van vakke nie....more21minPlay
December 31, 20161 JanJohan van Lill gesels met skrywer en motiveringspreker dr. Jannie le Roux oor hoe om 2017 'n besondere onderwysjaar te maak. Hoe moet ek myself instel vir die jaar wat voorlê?...more21minPlay
December 17, 201618 DecJohan van Lill kyk na die gebruik van sosiale media in skole. Hy gesels ook met dr. Pedro Ferreira van die Laerskool Parow-Wes oor ouerbetrokkenheid by skole....more18minPlay
December 10, 201611 DecJohan van Lill kyk na dissipline in skole. Hy besoek twee skole wat dissipline op 'n interessante manier toepas. Dr. Pedro Fereira van die Laerskool Parow-Wes en Abri du Plessis van die Laerskool De Hoop in Somerset-Wes vertel hoe hulle dit by die skole maak werk....more21minPlay
December 03, 20164 DecJohan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux, skrywer en motiveringspreker, oor hoe mens die onderwysjaar op die regte manier kan afsluit....more19minPlay
November 26, 201627 NovJohan van Lill lê besoek af by Elnor Primêr in Elsiesrivier, en gesels met die skoolhoof, Gregory Marais, oor hoe die skool, onderwysers en gemeenskap hande gevat het om die skool se probleme te oorkom....more22minPlay
November 19, 201620 NovJohan van Lill gesels oor wat 'n mens in gedagte moet hou wanneer jy met skole kommunikeer, en wat belangrik is by skoolbesoeke....more20minPlay
November 12, 201613 NovJohan van Lill gesels met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor die sprong van graad 3 na graad 4. Watter rol speel leergereedheid in die oorgaan van een fase na 'n volgende?...more20minPlay
November 05, 20166 NovJohan van Lill praat met prof. Johann Engelbrecht, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Wiskundestigting, oor Wiskunde-onderrig en spesifiek oor die rol wat ekstra Wiskundeklasse speel. Karen Ferreira gee al vir amper 60 jaar ekstra Wiskundeklasse. Sy vertel wanneer kinders die meeste baat vind hierby....more23minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.