Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
June 03, 20174 JunJohan van Lill gesels met rolspelers uit die Overberg Onderwysdistrik in die Weskaap, wat verlede jaar as een van die toppresterende distrikte landswyd aangewys is....more23minPlay
May 27, 201728 MayJohan van Lill gesels met onderwysers oor hoe om die onderwerp van ewolusie in die klaskamer aan te pak soos voorgeskryf in die nasionale kurrikulum....more22minPlay
May 20, 201721 MayJohan van Lill gesels met prof. Jannie Feirreira oor visieprobleme. Baie kinders het visieprobleme wat uitvalle veroorsaak in skolesport en akademiese leer. Hoe moet onderwysers dit raaksien en hanteer? Watter opsies kan aan ouers voorgehou word om die probleem op te los. Is daar iets soos "lui" oë? Hoe gemaak met oë wat nie glad beweeg as kinders lees nie?...more18minPlay
May 13, 201714 MayJohan van Lill kyk na die MathMoms-program in Elsiesrivier, waar werklose ouers kinders met wiskunde by die skool help....more24minPlay
May 06, 20177 MayJohan van Lill kyk verder na tuisskoolonderwys, spesifiek die kurrikulumbehoeftes van tuisskolers....more23minPlay
April 29, 201730 AprJohan van Lill kyk na die voor- en nadele van tuisskoolonderwys. Wat is die uitdagings waarmee mens gekonfronteer word wanneer jy op hierdie tipe onderwys vir jou kind(ers) besluit?...more23minPlay
April 22, 201723 AprJohan van Lill gesels met dr. Jurie Joubert, 'n skrywer en historikus, oor die gebruik van tegnologie in die Geskiedenisklaskamer....more21minPlay
April 15, 201716 AprJohan van Lill kyk na sport in skole. Waarom is sport belangrik? Word dit korrek hanteer? Waarom word daar so baie keer vinger gewys na die moontlike oordrywing van sport by skole?...more23minPlay
April 08, 20179 AprJohan van Lill gesels met Petrus Jacobs, oud-onderwyser en motiveringspreker, oor die mag wat persepsie oor 'n mens het, en hoe onderwysleiers persepsie en ingesteldheid in skole kan bestuur....more22minPlay
April 01, 20172 AprJohan van Lill kyk na outisme. Hy lê besoek af by die Outisme Wes-Kaap Vereniging. Janine Chester en Antoinette du Preez is betrokke by hierdie nie-regeringorganisasie wat onderwysers, ouers en versorgers help wanneer kinders met outisme gedagnoseer word....more22minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.