Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
October 21, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Esmarie Rohr, 'n Graad 1-onderwyseres van die Laerskool Skukuza in Mpumalanga, oor hoe die gebruik van tegnologie, spesifiek die elektroniese witbord, haar onderwysmetodologie verander het....more21minPlay
October 14, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die rol wat skole kan speel om 'n aktiewe en gesonde leefstyl by leerders te ontwikkel....more24minPlay
October 07, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na kinderkinetika, en hoekom dit belangrik is vir leerders om genoegsaam te beweeg vir optimale breinontwikkeling....more21minPlay
September 30, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die belangrikheid van patrone, en dat leerders ooreenkomste en verskille en verbande moet kan raaksien en identifiseer. Hy verduidelik ook hoe RSG se webtuiste as 'n hulpbron in die klaskamer ingespan kan word....more21minPlay
September 23, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die rol wat erfenisterreine in die vak toerisme speel. Ons lê besoek af by die Distrik Ses-museum as 'n erfenisterrein, en gesels met kenners van die vak toerisme, dr. Ludwig Punt en Tessa Cloete, oor hoe onderwysers hierdie terreine in hulle vakke kan benut....more24minPlay
September 16, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill hoor hoe onderwysers waardeer kan word. Vanjaar fokus die Departement van Basiese Onderwys op die welsyn van onderwysers, en dr. Jannie le Roux verduidelik hoe mens onderwysers kan ondersteun....more21minPlay
September 09, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die akademiese uitdagings wat onderwysers in die klaskamer ervaar....more22minPlay
September 02, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met kenners oor hoe leerders se prestasie in Wiskunde verbeter kan word....more23minPlay
August 26, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met sielkundige en traumaspesialis Johan Erasmus oor hoe skole trauma by onderwysers en leerders moet hanteer. Ons lees baie keer in die nuus dat leerders trauma-behandeling kry na 'n voorval by die skool, maar wat behels dit?...more22minPlay
August 19, 2017Ons en die onderwys 20 Augustus 2017Johan van Lill kyk na Graad R-onderwys, en waar dit inpas tussen die voorskoolse jare en Graad 1. Wat moet die fokus wees in 'n Graad R-klas, en wat wil met hierdie jaar bereik word?...more21minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.