Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
December 30, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met twee onderwyskundiges, prof. Elda de Waal en dr. Jaco Deacon, oor die hoogtepunte van die onderwysjaar wat verby is, en watter uitdagings in 2018 voorlê waarvan onderwysers moet kennis neem....more25minPlay
December 23, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met twee onderwysers oor die belangrikheid van beplanning. Hulle gee wenke om jou beplanning vir die nuwe jaar deegliker te doen....more21minPlay
December 16, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met twee onderwyskundiges en geletterdheidskenners, Andinda Vermaak en dr. Nicol Faasen, oor die onlangse PIRLS-verslag wat skokkende syfers oor Graad 4 leerders se geletterdheidsvlakke uitgewys het....more20minPlay
December 09, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met onderwyskundiges oor die belangrikheid van beplanning, en hoe 'n mens vernuwing in jou skool daarby kan inwerk....more22minPlay
December 02, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met skrywer en motiveringspreker dr. Jannie le Roux oor hoe onderwysers en onderwysleiers kan nadink oor die jaar wat verby is. Baie mense meet hulle jaar aan akademiese prestasies van die leerders, maar om oor jou jaar as 'n onderwyser na te dink is baie meer ingewikkeld as dit....more21minPlay
November 25, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met onderwyskundiges oor die uitdagings vir 'n Graad R kind wanneer die skool begin....more21minPlay
November 18, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met onderwyskundiges oor hoe mens leerders kan help met die oorgang van Graad 7 na Graad 8....more22minPlay
November 11, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill praat met twee onderwyskundiges, Albert Hoek en Cliffie Frolick, wat vanjaar afgetree het. Hulle reflekteer oor 'n onderwysloopbaan van langer as 40 jaar....more20minPlay
November 04, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill kyk hoe om tegnologie in die Wiskunde-klaskamer te benut....more22minPlay
October 28, 2017Ons en die onderwysJohan van Lill kyk hoe om tegnologie in die Rekeningkunde-klaskamer te benut....more19minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.