Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
May 26, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die relevansie van dit wat kinders in die skool geleer word. Hoe maak onderwysers dit wat in die kurrikulum staan, relevant vir kinders?...more19minPlay
May 19, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na twee kongresse wat in Gauteng en Kaapstad gehou word vir onderwysleiers en skoolhoofde....more23minPlay
May 12, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen van die Noordwes-Universiteit, en Arno Blom, onderwyser by die Hoër Jongenskool in die Paarl, oor die uitdagings wat Geografie-onderwysers in die klaskamer ervaar....more22minPlay
May 05, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill en opvoedkundige sielkundige Fred Schouwink gee riglyne vir skole oor hoe om LGBTI-kwessies te hanteer....more22minPlay
April 28, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill hoor by ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager hoe onderwysers steeds deur hulle werk geïnspireer kan word....more22minPlay
April 21, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met twee onderwyskundiges oor die impak van armoede op kinders, skole en onderwys....more24minPlay
April 14, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met twee vakadviseurs oor hoe onderwysers kinders se begripleesvaardighede kan ontwikkel....more23minPlay
April 07, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill gesels met dr Michelle van der Merwe van die Departement Kurrikulumstudies by die Universiteit Stellenbosch oor die gebruik van woordeboeke in die klaskamer....more21minPlay
March 31, 2018Ons en die onderwysHierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met twee onderwysers oor presies hoe hulle tegnologie in lesse gebruik. Ons gee wenke oor oulike hulpmiddels wat onderrig interessant deur die gebruik van tegnologie....more21minPlay
March 17, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met onderwyskundiges oor hoe skole oor Menseregtedag kan dink, en dit herdenk....more20minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.