Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
October 13, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Emilise Steenkamp, 'n neuro-onderwyskundige, oor hoe onderwysers 'n stresvrye omgewing in die klaskamer kan skep....more21minPlay
October 06, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat oor selfgerigte leer, vervlegde leer en verskillende leerstyle met prof. Josef de Beer en prof. Jaco Olivier van die Noordwes-Universiteit....more24minPlay
September 29, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Petrus Jacobs, 'n onderwyskundige, oor die “mental toughness” van onderwysers. Hoe kan onderwysers kritiek, uitdagings en druk in hulle beroep hanteer....more20minPlay
September 22, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na watter rol onderwysers en skole in Erfenisdag kan speel....more23minPlay
September 15, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die lewenslange leer en ontwikkeling vir onderwysers, en lê besoek af by die Deeplearning Indaba op Stellenbosch....more21minPlay
September 08, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met prof. Ruaan Maarman oor navorsing wat by UWK gedoen word oor klaskamerpraktyke. Johan van Lille lê ook besoek af by Paarlskool vir Neuraalgestremde leerders, wat vanjaar hulle 40ste bestaansjaar vier....more22minPlay
September 01, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na wetenskaponderrig en hoe om wanvoorstellings in die vak te vermy....more20minPlay
August 25, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die uitdagings met wiskunde-onderwys in die hoërskool....more22minPlay
August 18, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill hoor hoekom sekere tradisionele onderrigmetodes nie meer in die wiskunde-klaskamer werk nie. Hy lê ook besoek af by Laerskool Totius in Bellville....more24minPlay
August 11, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die professionele ontwikkeling van onderwysers om tegnologie in hulle klaskamers te gebruik, en hoe om oorlaaide en angstige kinders in die wiskundeklaskamer te hanteer....more22minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.