Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
December 22, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met prof. Marthie van der Walt, dr. Neal Petersen en prof. Josef de Beer oor hoe inheemse kennis en konteks leer beïnvloed en kan verdiep. Baie navorsing word tans oor gekontekstualiseerde leer gedoen, en hierdie kenners van die NWU vertel vir ons meer daarvan....more23minPlay
December 15, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met skrywer en motiveringspreker dr. Jannie le Roux oor hoe ek op my onderwysjaar wat verby is, kan reflekteer. Ons het aan die begin van die jaar sekere doelwitte gestel. Hoe dink ek na oor hoe ek hierdie doelwitte bereik het of nie?...more22minPlay
December 08, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na 'n tegniek wat onderwysers kan gebruik om leerders verantwoordelikheid vir hulle eie leer te laat neem en hulle meer aktief betrokke te kry by die leerproses. Dit staan bekend as koöperatiewe leer. Die kenners wat aan die program deelneem is prof. Elsa Mentz en dr. Roxanne Bailey....more22minPlay
December 01, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat oor probleemgebaseerde leer met proff. Aubrey Golightly en Marietjie Havenga van die NWU. Hoekom is probleemgebaseerde leer belangrik, en hoe kan dit in skole toegepas word?...more21minPlay
November 24, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk verder na selfgerigte leer. Ná die vorige program was daar baie navrae van onderwysers oor hoe dit prakties in die klaskamer kan werk en hoe onderwysers dit kan bevorder. Prof. Elza Mentz en prof. Josef de Beer van die Noordwes-Universiteit beantwoord hierdie vrae....more24minPlay
November 17, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat oor lewenslange leer met prof. Ignatius Gous van Unisa. Hy het 'n model ontwikkel wat onderwysers kan toepas om hierdie belangrike ingesteldheid by leerders aan te moedig en te vestig....more22minPlay
November 10, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill is by 'n kongres oor selfgerigte leer, wat die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom gehou is....more24minPlay
November 03, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met twee skoolhoofde oor onderwysers se ingesteldheid en dinamiek, en hoe kom gehaltepersoneel te kry en te behou....more18minPlay
October 27, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill hoor by Peregrine Joynt of onderwysers voorsiening moet maak in hulle lesse en aanbiedings vir die verskil tussen hoe seuns en dogters ontwikkel....more23minPlay
October 20, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met dr. Danie Brink van die Skoleondersteuningsentrum oor 'n verslag wat hulle onlangs saamgestel het oor die gemoedstoestand van Afrikaanse onderwysers. Hoe verskil die algemene persepsie van die publiek van hoe onderwysers regtig voel oor hulle professie?...more19minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.