Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
August 04, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die belangrikheid van liggaamlike opvoeding en fisieke ontwikkeling by skole. George Joubert vertel van 'n navorsingsprojek wat hy in hierdie verband vir sy doktorale studie gedoen het....more24minPlay
July 28, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Nico Venter van Hoërskool Hexvallei oor hoe skole vennootskappe met die privaatsektor kan sluit. Hy het ook gaan inloer by Curro Durbanville se 20ste verjaardag....more23minPlay
July 21, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na selfgerigte leer. Van 7 tot 9 November vind daar 'n konferensie plaas by die Noordwes-Universiteit waar onderwysers, opvoedkundiges, ouers en onderwysleiers meer oor hierdie benadering kan leer....more22minPlay
July 14, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na differensiasie in die klaskamer. Dis 'n tegniek waarmee onderwysers vir alle leerders se leerstyle en behoeftes kan voorsiening maak, en ook leerders wat op verskillende vlakke van ontwikkeling is, kan akkommodeer....more23minPlay
July 07, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na tegnologie-projekte wat deur die WNNR Meraka Instituut in plattelandse skole aangepak word, en na die gebruik van digitale handboeke in die klaskamer....more23minPlay
June 30, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die uitdagings wat wetenskaponderwysers in die klaskamer moet hanteer....more19minPlay
June 23, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Gavin de Bruyn van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor die Deurlopende Professionele Onderwyser Ontwikkelingstelsel, wat daarop gerig is om onderwyserontwikkeling te stimuleer en reguleer....more22minPlay
June 16, 2018Ons en die onderwysHierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill oor Jeugdag. Hoe moet dit in skole gevier word?...more21minPlay
June 09, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die opvoedkundige moontlikhede van museums. Hy verwys ook na wat onderwysers vir kinders kan aanbeveel om te doen by museums die komende vakansie....more22minPlay
June 02, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na wat die proses van bemeestering, of leer van inligting, behels. Is dit belangrik dat onderwysers ook studievaardighede op skool moet onderrig?...more21minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.