Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
March 10, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met twee kenners oor die negatiewe impak wat oordadige gebruik van tegnologie in die klaskamer kan hê op leerders se ontwikkeling....more21minPlay
March 03, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met twee skoolhoofde oor hoe tegnologie 'n verskil in hulle klaskamers gemaak het, en watter slaggate daar is met die implentering van tegnologie....more22minPlay
February 24, 2018Ons en die onderwysIn Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill verder met onderwyskundiges oor die skoolbeheerliggaamsverkiesing en spesifiek oor die rol wat leerders speel op die beheerliggaam en hoe lyk 'n laerskool se skoolbeheerliggaam....more21minPlay
February 17, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na die verkiesing van skoolbeheerliggame wat in Maart vanjaar plaasvind. Daar word bykans 300 000 mense landswyd verkies om in hierdie openbare poste aangestel te word, om as vrywilligers op beheerliggame te dien....more22minPlay
February 10, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat verder met onderwyskundiges oor wat die leesprobleem in skole regtig is, en stel ondersoek in na hoekom leerders baie keer vlot lees in die intermediêre fase, maar sonder begrip....more22minPlay
February 03, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met onderwyskundiges oor wat die leesprobleem in skole regtig is, en watter rol ouers kan speel om onderwysers se hand te sterk in die ontwikkeling van hulle kinders se geletterdheid....more22minPlay
January 27, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met onderwyskundiges oor hoe 'n mens potgooie in die klaskamer kan benut....more22minPlay
January 20, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met drie skoolhoofde oor die uitdagings wat hulle vir 2018 voorsien, en hoe hulle beplan om dit te oorkom....more21minPlay
January 13, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met onderwyskundiges oor die nuwe vak, Tegniese Wiskunde, wat vanjaar vir die eerste keer in die matriekeksamen geëksamineer sal word. Kundiges gee wenke vir onderwysers vir die uitdagings wat voorlê....more21minPlay
January 06, 2018Ons en die onderwysJohan van Lill praat met skrywer en motiveringspreker dr Jannie le Roux oor die dinge waarop onderwysers en onderwysleiers vanjaar kan fokus om dit 'n besondere onderwysjaar te maak....more22minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.