Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
May 11, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Carin de Beer van die Hoërskool Waterkloof en 'n paar leerders oor die waarde wat die deelname aan ekspo's en kompetisies inhou. Carin vertel ook hoe hulle by robotika met die leerders aanpak....more22minPlay
May 04, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Chris Deneyssen, hoof van die Hoërskool Waterkloof, oor hoe hy motivering, hoop en uitreikaksies in die skoolomgewing bestuur....more20minPlay
April 27, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Johan van Breda oor e-sport. Dis wanneer leerders deelneem aan rekenaarspeletjies, individueel en/of in spanne, wat soos sportbyeenkomste bedryf word. Dit is iets wat al hoe meer by skole posvat, en word al as 'n volwaardige sport erken....more20minPlay
April 20, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill kyk na 'n aanlyn wiskundekompetisie vir laer- en hoërskoolleerders, en praat met twee onderwysers wat in Kanada gaan ondersoek instel het na onderwysmetodiek wat hulle tans met groot sukses toepas....more22minPlay
April 13, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met dr. Lizzie Ebersohn, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe 'n onderwyser verby die oppervlak moet sien, om dieperliggend na leerders kyk....more23minPlay
April 06, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met dr. Nicol Faasen oor die General Household Survey wat onderwys bekyk vanuit die oogpunt van huishoudings. DIt gee 'n baie interessante idee van hoe huishoudings onderwys in die algemeen in Suid-Afrika ervaar....more25minPlay
March 30, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill gesels met prof Michael le Cordeur oor waar en wanneer het wat verkeerd geloop met ons onderwystelsel? Het dit nie dalk weer tyd geword dat onderwysers eienaarskap neem van onderwys nie en wat word hiermee bedoel....more21minPlay
March 24, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met onderwyskenner Cynthia Linde oor hoe om die daaglikse negatiwiteite te hanteer, wat onderwysers in die klaskamer en onderwys ervaar....more27minPlay
March 16, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met onderwyskenner en oudskoolhoof, Cassie Carstens, oor hoe om te werk te gaan as jy die skoolhoof van 'n ander skool word. Wat is die slaggate, en hoe kan 'n mens dit vermy?...more23minPlay
March 09, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die voor- en nadele van fokusskole. Dr. Jurie Joubert vertel hoe onderwysers kleingroeponderwys in die klaskamer kan gebruik....more25minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.