Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
July 20, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Hugo Vermeulen, die hoof van opleiding by die Skole Ondersteuningsentrum, oor hoe skole robotika en kodering kan aanpak. Hy vertel ook van slypskole wat in die Wes-Kaap en Gauteng hieroor gehou word....more22minPlay
July 13, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Wilna van Rooyen, 'n kenner op die gebied van voorskoolse onderwys, oor die opleidingsbehoeftes van voorskoolse onderwysers....more23minPlay
July 06, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Pieter Cronje, 'n kommunikasiekundige, oor die impak wat tegnologie in die toekoms op skole gaan hê en ons praat ook oor die rol wat masjienleer hierin gaan speel....more23minPlay
June 29, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met dr. Roxanne Baily oor 'n kongres oor selfgerigde leer wat later vanjaar deur die Noordwes Universiteit aangebied word....more23minPlay
June 22, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skole-Ondersteuningsentrum, oor hoe gesindheid van mense 'n skool se gesondheid kan bepaal....more21minPlay
June 15, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Danie Brink van die Skole-ondersteuningsentrum oor 'n opname wat hulle gedoen het oor skoolveiligheid. Hy gaan lê ook besoek af by 'n STEAM-dag wat by Curro Durbanvallei aangebied is....more23minPlay
June 08, 2019Ons en die onderwysHierdie week praat Johan van Lill met Danie Brink van die Skoleondersteuningsentrum oor navorsing wat hierdie week bekendgemaak word oor hoe skoolhoofde hulle tyd spandeer. Ons gee ook raad oor hoe skoolhoofde beter met die tyd tot hulle beskikking kan werk....more23minPlay
June 01, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Melanie Buys oor die belangrikheid van onderwysers se liggaamstaal in die klaskamer, en Valentyn van der Merwe vertel hoe die klaskamer in die toekoms sal lyk....more25minPlay
May 25, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die belangrikheid van moedertaalonderwys. Gesprekke hieroor is tans weer druk aan die gang en ons bespreek aspekte wat in ag geneem moet word wanneer hieroor gepraat word....more20minPlay
May 18, 2019Ons en die onderwysJohan van Lill praat met Etienne Pienaar, die vakhoof Wiskunde by Curro Durbanville, oor die Gevorderde Program Wiskunde wat hulle by die skool aanbied om skrander wiskundeleerders te stimuleer....more23minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.