Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
August 12, 201713 AugJohan van Lill kyk na die belangrikheid daarvan om die kurrikulum in totaliteit te dek, en ons vra die vraag of die fokus tans nie te veel is op die dek van die kurrikulum nie, in plaas daarvan dat leerders moet leer en vaardighede ontwikkel nie....more24minPlay
July 29, 201730 JulJohan van Lill praat met vier ouers oor hulle verwagtinge van 'n skool en die Departement van Basiese Onderwys....more21minPlay
July 22, 201723 JulJohan van Lill gesels met twee kenners oor die professionele ontwikkeling van onderwysers, en ons vind meer uit van die werk wat by die Cape Teaching and Leadership Institute gedoen word....more23minPlay
July 15, 201716 JulJohan van Lill gesels met twee kenners oor disleksie, en hoe onderwysers leerders wat met disleksie gediagnoseer word, kan hanteer....more21minPlay
July 08, 20179 JulJohan van Lill gesels met dr. Louis Dey, 'n onderwyskundige, oor die rol wat onderwysleierskap speel in 'n waardegedrewe skool....more19minPlay
July 01, 20172 JulJohan van Lill gesels met dr. Carel Krige, 'n opvoedkundige sielkundige en onderwyskonsultant, oor die rol wat waardes in dissipline by skole speel....more21minPlay
June 24, 201725 JunJohan van Lill gesels oor die Kurrikulum en Assesserings-beleidsverklaring met die onderwyskenner, dr. Jeanette De Klerk-Luttig. Díe dokument is nou in skole geïmplementeer. Het dit dalk tyd geword dat onderwyskundiges oor die voordele en leemtes daarvan begin praat?...more20minPlay
June 17, 201718 JunJohan van Lill gesels oor skoolgebaseerde opleiding of internskappe as 'n manier waarop vele jongmense die onderwysprofessie betree....more22minPlay
June 10, 201711 JunJohan van Lill gesels met onderwysers wat reeds 'n paar jaar in die beroep staan oor hulle gevoelens rondom hul opleiding en of hulle voel dat dit genoegsame voorbereiding vir toekomsgerigte onderwys is....more23minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.