Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
March 25, 201726 MarJohan van Lill gesels met arbeidsterapeut en skrywer, Lizanne du Plessis, oor hoe om introverte in die klaskamer te hanteer. Introverte is baie keer ook sensitiewe kinders wat erge sosiale angs in die klaskamer ervaar. Ons gee wenke oor hoe om interaksie in die klaskamer te vergemaklik....more21minPlay
March 18, 201719 MarJohan van Lill en dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, het onlangs 'n kongres oor Learning and the Brain in San Francisco bygewoon. Hulle gesels oor die jongste debatte oor neurowetenskap en onderwys....more23minPlay
March 11, 201712 MarJohan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux, bekende skrywer en motiveringspreker, oor ONDERWYS MET PASSIE....more21minPlay
March 04, 20175 MarJohan van Lill praat met dr Jurie Joubert, 'n historikus, skrywer en oud-onderwysdosent, oor geskiedenis, die waarheid, feite en menings. Hoe kan onderwysers onderskei tussen ken en verstaan?...more22minPlay
February 25, 201726 FebJohan van Lill gesels met dr. Andre Vermeulen oor die impak van neurowetenskap op die onderwys....more20minPlay
February 18, 201719 FebJohan van Lill gesels met Cynthia Linde oor veiligheid in skole. En Susan Potgieter vertel ons meer van die Tygerberg Hospitaalskool....more21minPlay
February 11, 201712 FebJohan van Lill gesels met dr. Andre Vermeulen van Neurolink oor toekomsvaardighede in die onderwys....more21minPlay
February 04, 20175 FebJohan van Lill praat verder oor uitstappies vir leerders. Hy gee wenke oor waarheen jy jou leerders kan neem vir uistappies....more23minPlay
January 28, 201729 JanJohan van Lill kyk na dinge wat onderwysers in gedagte moet hou wanneer leerders op 'n uitstappie gaan. Hy lê ook besoek af by die Sentrum vir Omgewingsbewaring in Wynberg, Kaapstad....more22minPlay
January 21, 201722 JanJohan van Lill praat met drie skoolhoofde oor wat belangrik is om op te fokus aan die begin van die jaar. Ons gee ook wenke vir hoofde wat pas aangestel is as skoolhoofde....more21minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.