Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
August 14, 201415 Aug 2014Johan van Lill gesels hoor wat die Weskus Onderwysdistrik alles aangepak het om wetenskap en wiskunde onder onderwysers, leerders en ouers te bevorder. Hy loer ook in by die HIP2B² Ithink-kompetisie en gesels met leerders en onderwysers oor hoe hulle oor Wetenskap en Wiskunde voel....more18minPlay
August 09, 201410 Aug 2014Johan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux oor leierskap en geluk. Hoe bring 'n mens leierskap en geluk bymekaar uit? Die fokus in skole is grotendeels op prestasie gerig, maar as jy vir ouers vra wat is die belangrikste vir hulle oor hul kinders se opvoeding dan word woorde soos geluk, vervulling en balans eerder genoem as akademiese prestasie....more19minPlay
August 02, 20143 Aug 2014Johan van Lill gesels met lede van die Principals Academy wat daarop fokus om skoolhoofde te ondersteun deur 'n mentorskapsprogram. Bruce Probyn en Anne van Zyl is afgetrede skoolhoofde wat hulle jarelange ervaring inspan om hoofde in hulle kantore by te staan met alledaagse bestuursprobleme. Anne van Zyl was die skoolhoof wat die Oprah Winfrey Leadership Academy weer op die suksespad bestuur het....more21minPlay
July 26, 201427 Jul 2014Johan van Lill gesels met Elisa Fraser van die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte Agentskap op Hermanus oor wat alles in hulle wetenskapsentrum gebeur en hulle mobiele eenheid wat skole besoek om praktiese wetenskapeksperimente uit te voer. Hulle beplan ook 'n hele paar aktiwiteite as deel van Nasionale Wetenskapweek en sy vertel meer daarvan....more22minPlay
July 19, 201420 Jul 2014Johan van Lill gesels met Christina Watson, bestuurshoof van Via Afrika Uitgewers, oor hoe gereed Suid-Afrika se skole is vir e-leer na aanleiding van 'n verslag wat hulle onlangs gepubliseer het....more24minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.