Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
July 12, 201413 Jul 2014Johan van Lill gesels met Truide Prekel oor kreatiewe probleemoplossing vir onderwysleiers. Hoe luister 'n mens vir idees wanneer ander mense praat en met 'n houding dat mense voorstelle met die beste bedoelings maak?...more23minPlay
July 05, 20146 Jul 2014Johan van Lill gesels met Wilna van Rooyen oor alles wat 'n onderwysleier in gedagte moet hou by die aanstel van 'n pre-primêre onderwyseres. Watter vrae kan tydens 'n onderhoud gebruik word en oor watter eienskappe en kennis moet so 'n persoon beskik?...more20minPlay
June 28, 201429 Jun 2014Johan van Lill gesels met dr. Anel Pepler en Mariana van Niekerk oor hoe Montessori-kleuterskole verskil van hoofstroomskole. Baie onderwysers ontvang jaarliks leerders in Graad 1 en Graad R wat in Montessori-skole was en om hierdie leerders se ontwikkeling te ondersteun is dit belangrik om nie net bietjie van die Montessori-filosofie te verstaan nie, maar ook om te weet wat die verskil is tussen die hoofstroom voorskoolse kurrikulum en dit wat 'n leerder uit 'n Montessori-skool ondergaan het....more23minPlay
June 21, 201422 Jun 2014Leerders bly om baie redes van die skool af weg. Kobie Kitshoff, van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se Direktoraat: Beleidskoördinering, bespreek die nasionale beleid oor skoolbywoning, wat van toepassing is op alle openbare skole in Suid-Afrika....more23minPlay
June 15, 201415 Jun 2014Johan van Lill praat oor die verslag van die Wêreld Ekonomie Forum wat Suid-Afrika se wiskunde en wetenskaponderrig as die swakste uit 148 lande gegradeer het....more24minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.