Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
November 30, 20131 Dec 2013Wanneer dit by prestasie kom, het Laerskool Mikro in Kuilsrivier, Kaapstad, die X-faktor. Dis alles …...more19minPlay
November 23, 201324 Nov 2013Ingrid Leukes van St. Raphael's Primêr in Athlone, Kaapstad, het onlangs met die louere weggestap as…...more21minPlay
August 11, 201311 Aug 2013Dr. Louise van Rhyn se intervensieprogram, Partners for Possibility, maak op voetsoolvlak ʼn wesenlike bydrae tot die onderwys. ʼn Sterk vennootskapsooreenkoms tussen hoofde en sakeleiers is sleutelelemente van dié program....more26minPlay
August 04, 20134 Aug 2013Met sy dubbelbane in teenoorgestelde rigtings is Koebergweg een van die gevaarlikste paaie in die Wes-Kaap. Anthea het gaan inloer by Laerskool Ysterplaat, wat oorkant dié pad geleë is, om meer uit te vind oor hulle padveiligheidbewusmakingsveldtog....more25minPlay
July 28, 201328 Jul 2013Anthea Adams was by Laerskool Durbanville wat net soos die res van die wêreld, Mandeladag behoorlik gevier het. Sy sit ook die kollig op ʼn bestuursprogram vir departementshoofde en hoofde, die Principals Management Development-program....more25minPlay
July 21, 201321 Jul 2013Bykans 9 000 onderwysers in die Wes-Kaap het tydens die Junie-vakansie kurrikulum-opleiding bygewoon. Dié opleiding berei onderwysers voor vir 2014 wanneer die derde en laaste implementeringsfase van die Nasionale Kurrikulum Beleidsverklaring (NKBV) oftewel CAPS in Graad 7 tot 9 en Graad 12 plaasvind....more22minPlay
July 14, 201314 Jul 2013Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys....more22minPlay
July 07, 20137 Jul 2013Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys....more23minPlay
June 30, 201330 Jun 2013Is jy ʼn gegradueerde wat jou kundigheid en talente wil inspan om ʼn verskil te maak in skole en gemeenskappe? Die Teach South Africa-program werf jong gegradueerders wat spesialiseer in vakke soos Wiskunde, Wetenskap, Tegnologie of Engels en plaas hulle in skole wat sukkel om die mas op te kom in dié vakke....more23minPlay
June 23, 201323 Jun 2013Aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ADHD) affekteer leerders se vordering op skool. Dr. Thereza Bothma van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement verduidelik hoe ouers en onderwysers leerders wat met dié toestand gediagnoseer is, kan ondersteun....more25minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.