Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
April 05, 20146 Apr 2014“Alle kinders het vandag die reg tot alternatiewe assessering en dit neem vinnig toe in hoofstroomskole, maar ouers en onderwysers is dikwels onkundig hieroor”, sê die onderwysers van Jan Krielskool....more25minPlay
March 29, 201430 Mar 2014Spurgeon Wilson van die Rachel's Angels mentorskapprogram sê dat die baanbrekerprogram sedert 2007 ʼn reddingstou is vir talle hoërskoolleerders wat andersinds nooit die kans sou hê om verder te studeer nie....more23minPlay
March 23, 201423 Mar 2014Meagan Van Der Merwe, ʼn spraak- en taalterapeut, verduidelik wat terapie behels en hoe ouers hulle kinders hiermee kan help....more24minPlay
March 15, 201416 Mar 2014Wiskundehuiswerk in Graad 1 kan ʼn kopseer óf ʼn genot wees. Die Wiskundekenner, Marise Oberholser, sê ouers kan d.m.v. pretaktiwiteite die kleinspan help om abstrakte begrippe onder die knie te kry....more26minPlay
March 08, 20149 Mar 2014Die kleinspan in Graad R sê nie maklik nee vir speletjies met sand, verf en water nie. Modderhandjies en -voetjies is dus ideaal vir leer. Sό sê wiskundekenner, Marise Oberholser....more25minPlay
March 01, 20142 Mar 2014Vir die meeste mense is wiskunde ʼn bangmaak-woord. Die wiskundefoendie, Marise Oberholzer, weerlê talle mites hieroor. Sy sê ouers kan d.m.v. sorteersspeletjies ʼn haas uit die hoed pluk!...more26minPlay
February 22, 201423 Feb 2014Fiona van Kerwel en Shireen Crotz is twee staatmakers van die Universiteit Stellenbosch se Woorde Open Wêrelde-projek. Dit is ʼn lees- en kultuurbevorderingsprojek vir leerders van alle ouderdomme....more21minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.