Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 178 - Aborsie debat in VSA, meer korrupsie terugslae en Steenhuisen tussen Oekraïnse vlae
    In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff die nuutste verslag van die Zondo-kommissie, John Steenhuisen wat Oekraïne besoek en 'n gelekte memorandum van die Amerikaanse Supreme Court of Appeal oor aborsies.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    39 min
  • Steenhuisen, Ramaphosa, Teffo & Kirkwood | Week-flits | 3 Mei 2022
    Dit is Dinsdag 3 Mei 2022 en welkom by Week-flits.

    In die week se nuus wat jy moet weet:

    Ramaphosa word weg gejaag..
    Steeunhuisen besoek Oekraïne.
    Adv. Teffo gearresteer.
    Onluste by Kirkwood
    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    6 min
  • Ep. 177 - Musk se Twitter-koop en Vryheidsdag onder stetoskoop
    In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk en Daniël Eloff Elon Musk se aankoop van Twitter en wat Vryheidsdag in 2022 beteken.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    33 min
  • Zelenski, Mavuso & Schäfer | Week-flits | 25 April 2022
    Dit is Maandag 25 April 2022 en welkom by Week-flits.

    In die week se nuus wat jy moet weet:

    Ramaphosa en Zelenski gesels.
    Busisiwe Mavuso neem standpunt in.
    Schäfer bedank en Maynier aangestel.
    Die nagevolge van KZN se vloede.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    6 min
  • Ep. 176 - Mkhize skandaal, Gumede bou kraal & SAMRK faal (alweer)
    In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz en Daniël Eloff die nuutste verwikkeling met die Digital Vibes skandaal en Zweli Mkhize, asook die verkiesing van Zandile Gumede in die ANC se KwaZulu-Natal strukture en laastens kyk die span na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se klagte teen Steve Hofmeyr.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    29 min
  • Verkiesingsuitslag reg gestel & Kaapse Forum gestig | 4 April 2022
    Dit is Maandag 4 April 2022 en welkom by Week-flits.

    In die week se nuus wat jy moet weet:

    Kaapse Forum gestig.
    Verkiesingsuitslag reg gestel.
    R350 toelaag dalk permanent.
    ANC se belasting kwale.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    6 min
  • Ep. 174 - Beleggers gelok, ANC gehok, Poskantoor voor stok
    In die week se episode #ontnonsens die span Cyril Ramaphosa se pogings om buitelandse beleggings na Suid-Afrika te lok, die ANC se probleme met die ontvanger en die gemors by die Suid-Afrikaanse Poskantoor.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    32 min
  • Operation Dudula & Brackenfell Ondersoek | Week-flits | 28 Maart 2022
    Dit is Maandag 28 Maart 2022 en welkom by Week-flits.

    In die week se nuus wat jy moet weet:

    Spanning oor Operation Dudula.
    Shamila Batohi sê munisipale korrupsie is ooweldigend.
    Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie finaliseer Brackenfell ondersoek.
    Taxi Proteste vernietig Kaapse infrastruktuur.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    7 min
  • Ep. 173 - Kuba skenking gestop, ramptoestand flop & Makhosi Khoza uitgeskop
    In die week se episode #ontnonsens ons AfriForum se suksesvolle interdik teen Dirco om die R50 miljoen skenking aan Kuba te stop, die nuutste ramptoestand regulasies en die wat nog kom asook Makhosi Khoza wat paaie met ActionSA skei.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    32 min
  • Amazon bouwerk & DA politici bedank | Week-flits | 22 Maart 2022
    Dit is Dinsdag 22 Maart 2022 en welkom by Week-flits.

    In die week se nuus wat jy moet weet:

    Amazon staak bouwerk aan Suid-Afrikaanse gebou.
    EFF klagte teen Tshwane Stadsraad.
    Vier Suid-Afrikaanse stede onder die gevaarlikstes ter wereld.
    Verskeie politici verlaat die DA.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    6 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners