Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 172 - ‘n Ramp sonder stop, petrolpryse op & SAMRK kom klop
    In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    34 min
  • Bathabile Dlamini & Raymond Zondo | Week-flits | 14 Maart 2022
    Dit is Maandag 14 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet:

    Bathabile Dlamini skuldig aan meineed.
    Raymond Zondo die nuwe hoofregter.
    Basiese Onderwys Wysigingswetsontwerp skep groot kommer.
    Sanksies teen Rusland groei.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    7 min
  • Onderhoudreeks - Ernst Roets
    In hierdie episode van ons onderhoudreeks gesels ons met Ernst Roets, Hoof van Beleid en Aksie by AfriForum.

    Skakels na Ernst se werk:

    Twitter: @ErnstRoets
    Webtuiste: AfriForum.co.za

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    1 hr 2 min
  • Ep. 171 - Taal in skole en spraak bedreig & Sanksies teen Rusland styg
    In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    36 min
  • Rusland & Suid-Afrika | Week-flits | 7 Maart 2022
    Dit is Maandag 7 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet:

    Rusland en Suid-Afrika se verhouding te midde van die oorlog in Oekraïne.
    Julius Malema aangekla vir oortreding van Vuurwapenwet.
    Suid-Afrika sit met oorskot entstowwe.
    Die Films en Publikasies Raad se riglyne om elke video te polisieer.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    6 min
  • Ep. 170 - Kuba wat geld vra & Malema weer aangekla
    In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die skenking wat die Suid-Afrikaanse regering aan die Kubaanse regering wil maak, Julius Malema wat al weer in die beskuldigdebank sit asook die Zondo Kommissie se nuutste verslag.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    29 min
  • Onderhoudreeks - Ian Cameron
    In vandag se episode gesels die Podlitiek-span met Ian Cameron. Ian is die hoof van gemeenskapsveiligheid van Action Society en die stigter van Firearms.co.za. Hy is 'n deskundige op die terrein van gemeenskapsveiligheid en een van Suid-Afrika se voorste kenners oor vuurwapenregte.

    Skakels na Ian se werk:

    Twitter: https://twitter.com/IanCameron23
    Webtuiste: https://firearms.co.za
    https://actionsociety.co.za

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    47 min
  • Ep. 169 - EFF haatspraaksaak & Oekraïne wat warm raak
    In vandag se episode #ontnonsens ons die haatspraakklagte wat AfriForum teen die EFF en Julius Malema by die Gelykheidshof ingedien het asook die spannende situasie in Oekraïne.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    43 min
  • Ep. 168 - EFF hofsaak, gaan Mpofu kraak & Joe Rogan se vryheid van spraak
    In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Paul AfriForum se hofsaak teen die EFF, die druk wat teen adv. Dali Mpofu bou asook die omstredenheid oor Joe Rogan.
    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    36 min
  • Ep. 167 - Blade se flaters & Ramptoestand in troebel waters
    n vandag se episode #ontnonsens Daniël en Frederik Minister van Hoër Onderwys se drogredenasies oor Afrikaans in hoëronderwys asook die hofaansoek om die nasionale ramptoestand tot 'n einde te bring. Die span bespreek ook die stadsaal van Queenstown wat onlangs afgebrand het en hoe ons die brande in Suid-Afrika moet blus.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    36 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners