Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 155 - Wanbesteding & verkiesingsontleding
    In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die debakkel oor die DA se verkiesingsbemarking en bespreek ons 'n R15 miljoen sportfasiliteit in Queenstown.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    37 min
  • Ep. 154 - Beelde, beleide & beloftes
    Paul en Daniël is vandag in die ateljee om hierdie week se grootste nuusgebeure te bespreek. In vandag se episode kyk die span na die debat oor Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein, die taalstryd by UNISA asook die partye se verkiesingsmaniveste.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    34 min
  • Ep. 153 - Toerismefonds bloedneus & staatsverval gevrees
    In vandag se episode, Solidariteit en AfriForum se groot wen teen rassediskriminasie, die verval van SASSA en die SA Poskantoor en laastens die effek van COVID-19 op Suid-Afrikaners se vermoë om te reis. Dit alles en soveel meer word in vandag se episode #ontnonsens.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    28 min
  • Ep. 152 - Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord
    Die span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    32 min
  • Ep. 151 - Zuma vry, Verkiesingskommissie gly & Guinee baklei
    In hierdie week se episode van Podlitiek bespreek die span Jacob Zuma wat mediese parool toegestaan is, die nuutste oor die 2021 Plaaslike Regeringsverkiesings en die burgeroorlog in Guinee.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    29 min
  • Ep. 150 Sjina-spioen in Parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat forseer dalk om in te ent
    Paul en Daniël #ontnonsens die week se propvol episode. Ons gesels oor Xiaomei Havard en die bewerings dat sy 'n Sjinese spioen is, die ANC se verkiesingsdebakel en die staat wat wil poog om Covid-19 inentings verpligtend te maak.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    33 min
  • Ep. 149 - Werkloosheid, Verkeisingstyd VSA uit Afghanistan uit
    In die week se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika se nuwe rekord werkloosheidsyfer, die nuutste oor die 2021 plaaslike regeringsverkiesings asook wat nou vir Afghanistan.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    39 min
  • Ep. 148 - Cyril verbaas, privaatkrag oplaas, Afghanistan se nuwe baas
    Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Hierdie week bespreek Paul, Ernst en Daniël Cyril se getuienis voor die Zondo-kommissie, die besluit om privaatkragopwekking toe te laat en die situasie in Afghanistan.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    41 min
  • Ep. 147 - Zuma opgeneem, Kabinet probleem & medalje wenners vervreem
    Paul en Daniël pak die nuutste nuusgebeure van die afgelope week aan. Die twee aanbieders bespreek President Zuma wat in die tronk se siekeboeg lê, die onlangse Kabinet skommeling asook SASCOC wat nie Suid-Afrika se twee medalje-wenners bonusse kan betaal nie.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    28 min
  • Ep. 146 - Mkhize skandaal, onteiening dalk finaal & Vir Rassie lojaal_
    In vandag se episode bespreek die span die nuutste planne om Suid-Afrikaners se eiendomsreg te ontneem, Zweli Mkhize se al groeiende bedrog skandaal en Rassie Erasmus wat oproep maak.

    ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

    💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
    ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
    ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
    37 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners