Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 136 - Staat wil jou wapens kom haal & Mkhize tenderskandaal
    "A man's rights rest in three boxes: the ballot box, the jury box, and the cartridge box."

    - Frederick Douglas

    In die week se episode bespreek die span die regering se planne om Suid-Afrika te ontwapen en die bedrogskandaal oor Minister van Gesondheid Zweli Mkhize.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    33 min
  • Ep. 135 - NGV malheid, Poskantoor skok-beleid & mededinging tot ander se spyt
    Hermann en Paul #ontnonsens die waansin van die NGV, die Poskantoor wat hulle treurigheid wil wegsteek en die Mededingingskommissie se stryd teen TakeAlot en Uber.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    40 min
  • Ep. 134 - Ace sage, aanspreeklike amptenare, valse rassisme skade
    Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Die span bespreek die onrus onder die ANC, amptenare se pligsversuim en wat gebeur met valse beskuldigings van rassime. Dit alles en soveel meer in die episode van Podlitiek.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    35 min
  • Agter die skerms - Oplossings vir Suid-Afrika
    Agter die skerms is 'n splinternuwe reeks waar die Podlitiek vier-man-span groot idees #ontnonsens​, politiek ontleed en agter die kap van verskeie filosofiese byle kom.

    In hierdie episode fokus die span op oplossings vir Suid-Afrika en hoekom daar 'n silwerrandjie om die rand van die Suid-Afrikaanse wolk is.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    1 hr 5 min
  • Ep. 133 - Modise-saak oor wreedheid faal, ANC-werkers nie betaal, borgtog in Mkhondo-moord verhaal
    Hermann en Daniël gesels oor Thandi Modise se strafsaak oor dieremishandeling, die ANC wat basies bankrot is en die gebeure in Piet Retief.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    29 min
  • Ep. 132 - Toerismefonds gevries, almal vir Kubane vies, Zille-boek nuus
    In hierdie episode gesels Paul en Ernst oor drie warm nuusstories

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    25 min
  • Ep.131 - Joernaliste aangeval op Piet Retief, nóg Kubane ingevlieg, Toerismefonds grief
    In hierdie propvol episode gesels Paul en Ernst oor die aanval op 'n joernalis in Piet Retief, en die nuutste uit die regering se reeks rasmalligheid.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    32 min
  • Ep. 130 - BEE raak rof, ANC-kaders teiken hof, Mkhize staak entstof
    In hierdie propvol episode gesels Hermann, Ernst en Daniël oor die Employment Equity Bill, die aanvalle op Suid-Afrika se howe en die land se sloerende entstof toediening.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    36 min
  • Ep. 129 - Verkiesings moet gebeur, Ivermektien goedgekeur, petrolprys klim weer
    In vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
    Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    41 min
  • Ep. 128 - ANC polemiek, meer werkplek politiek & ISIS in Mozambiek
    In vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​

    Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

    Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​

    Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
    23 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners