Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 117 - Washington onbeskof, verkiesing met verlof, Covid-19 entstof
    Op dag 378 van die jaar 2020 bring Podlitiek vars en uitgerus vir jou die eerste episode van die nuwe jaar. Ons gesels oor die onstuimighede in die VSA, die uitstel van Suid-Afrikaanse tussenverkiesings en die regering se greep op Covid-19 entstowwe.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    35 min
  • Ep. 116 - Jaar in Oorsig
    In hierdie laaste Podlitiek van die jaar praat die span oor die jaar 2020, wat dit was, en wat dit nie was nie. Skakel gerus in!

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    44 min
  • Ep. 115 - Coligny-twee gaan vry, Vraestelle wat uitgly
    In die week se episode van Podlitiek die onlangse opspraakwekkende hofuitspraak rakende die "Coligny-twee", en ons kyk na hoe en waar matriekvraestelle uitlek. Ons loer ook na wetgewing, en die impak daarvan op verkiesings. Skakel gerus in!
    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    38 min
  • Ep. 114 - Malema en die Polisie, ANC sonder visie
    In die week se episode van Podlitiek gesels ons oor Malema se groeiende hoop kriminele klagtes, en die ANC se verwaande idee van die werklikheid.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    29 min
  • Ep. 113 - Ace gaan dalk sit & Brackenfell sê hoezit
    In die week se episode van Podlitiek gesels ons oor Ace Magashule en die 'Battle of Brackenfell'.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    40 min
  • Ep. 111 - Mmusi se brief, oor rassisme lieg & meer onteiening grief
    Die volle Podlitiek span is terug om hierdie besige week se nuus te #ontnonsens. Ons gesels oor Mmusi Maimane se brief aan wit Suid-Afrikaners, Solidariteit se oorwinning in die hof oor valse beskuldigings van rassisme en die nuutste planne oor die grond kwessie in Suid-Afrika.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    39 min
  • Ep. 109 - #BrendinHorner optog, Vrystaat Asbesbedrog
    BrendinHorner optog, Vrystaat Asbesbedrog. in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    42 min
  • Ep. 108 - Debatsvenyn, werke kwyn, immigrantbesighede dalk verdwyn
    Podlitiek is terug met kraakvars ontleding van die afgelope week se nuus gebeure. Ons gesels oor die VSA se presidensiële debat, die nuutste statistiek oor werkloosheid in die land en 'n nuwe voorgestelde beleid van die Gauteng provinsie om buitelandse besighede in townships te beperk.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    38 min
  • Ep. 107 - Braaidag, Bheki, en die Boere
    Braaidag, Bheki, en die Boere - in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    29 min
  • Ep. 106 - Vrede, vlugte en burgerlike teenwigte
    Vrede, vlugte en burgerlike teenwigte in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    40 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners