Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 95 - Cecil val weer, Lesufi wil beheer & taxi-reis gekeer
    Die viermanspan is terug om die afgelope week se politiek te ontnonsens. Ons gesels oor standbeelde wat val, die teiken op die rug van vryheid en die effek van die Covid-19 pandemie op die taxi-bedryf.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    36 min
  • Ep. 94 - Verkiesings vertraag, erfreg vaag & IMF knaag
    Daniël, Paul, Hermann en Ernst gesels in hierdie episode oor die afgelope week se politieke gebeure, insluitende die EFF en ANC wat 2021 se munisipaleverkiesings wil uitstel, Pierre de Vos wat erfreg op sy kop wil draai en Suid-Afrika se versoek vir geld by die IMF.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    40 min
  • Ep. 93 - Cyril se kleure wys, BLM in SA tuis & Mmusi hou homself wys
    In die nuutste episode van Podlitiek gesels die span oor Cyril Ramaphosa se skokkend Zoom toespraak, die Black Lives Matter beweging in Suid-Afrika asook Mmusi Maimane wat veg om die land se skole gesluit te hou.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    41 min
  • Spesiale Episode 11 - Ongrondwetlike en irrasionele inperking
    Podlitiek vier die wêreld se amptelik langste Covid-19 inperking met sy eerste regstreekse opname. Ons gesels oor Malema se opmerkings dat die sogenaamde 'wit ekonomie' ineen moet stort, Schabir Shaik wat vrygelaat is en die ernstige betogings in die VSA.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    56 min
  • Ep. 92 - Malema wil ekonomie skaad, Schabir vrygelaat & VSA se onraad
    Podlitiek vier die wêreld se amptelik langste Covid-19 inperking met sy eerste regstreekse opname. Ons gesels oor Malema se opmerkings dat die sogenaamde 'wit ekonomie' ineen moet stort, Schabir Shaik wat vrygelaat is en die ernstige betogings in die VSA.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

    Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
    40 min
  • Ep. 91 - Cyril sê nie veel, matrieks terug na die meul & polisiegeweld laat ons skeel
    Soos ‘n lelie wat lyk asof hy wil-wil blom, is Suid-Afrika stadig maar seker besig om oop te maak, na die Covid-winter wat ons almal in ons huise vasgesneeu het. Hierdie veranderinge lei tot dikwels nuuswaardige gebeure, gebeure waarop die paneel van Podlitiek graag hul kommentaar duidelik wil stel. In vandag se episode praat Ernst van Zyl, Paul Maritz, en Daniël Eloff oor die president se onlangse toespraak, skole wat begin oopmaak, en die geweld waaraan hierdie inperkingstyd gekenmerk sal word.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    25 min
  • Special Episode 10 - Communitarianism vs Individualism
    This special episode of Podlitiek was sparked by a tweet regarding the effects of individualism in contemporary South Africa. Podlitiek took the initiative to arrange a debate between four of South Africa's most vocal activists who, generally speaking, usually fight on the same side in the battle of ideas. Ernst Roets and Ernst van Zyl (Both AfriForum) went toe to toe against Hermann Pretorius (IRR) and Martin van Staden (FMF) to debate and deliberate the age of question of communitarianism versus individualism.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    1 hr 34 min
  • Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op
    Die verantwoordelike mens neem meer in as net die nuus, die verantwoordelike mens neem ook menings en ontledings oor die nuus in, altans, so glo Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en Paul Maritz, die drie deelnemers aan vandag se Podlitiek-episode. In ‘n kort en kragtige episode kyk hulle na drie stories: Hoe SAL se besigheidsreddingproses een kollosale mislukking skyn te wees, hoe gesaghebbende kenners se menings rakende Covid-19 opsy geskuif word, en hoe litigasie rakende die pandemie in Suid-Afrika besig is om op te hoop.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    23 min
  • Ep. 89 - Gareth praat hard, kleredrag reëls benard & ‘n Obamagate ondersoek op pad
    Anders as die President van Suid-Afrika, kommunikeer Podlitiek graag met hul luisteraars, juis daarom bring hulle ook ‘n episode vol van feite aan getroue luisteraars, waar hulle relevante nuuskwessies ontleed, ondersoek, en, soos hulle dit self stel, ontnonsens.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    29 min
  • Ep. 88 - Velkleur bly maatstaf, Honger in die pad af & SASCO teen aanlyn-klasdraf
    Na ‘n week van radiostilte keer Podlitiek terug om die politiek vir luisteraars te ontnonsens. Wat die werklike verskil tussen fase 4 en fase 5 is, blyk niks meer as ‘n 3 ure draf-venster te wees nie, maar met alle grappies vir eers op ‘n stokkie, oorweeg Podlitiek spitsvondig en skerpsinnig die moontlike uitdagings wat die huidige status quo vir Suid-Afrika inhou. Die week kyk hulle na die onlangse hofuitspraak waar beslis is dat ras tog ‘n maatstaf mag wees by die toedeling van hulp, na dreigende hongersnood, en hulle spoel die mond uit oor opposisie teen aanlynklasse.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    33 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners