Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 87 - Misdaad, negatiewe prys per vaat & alternatiewe tot inperkingstaat
    In die vierde episode tydens die nasionale inperking gesels Paul, Hermann en Ernst oor die groot gevolge van die Covid-19 pandemie. Op die plaaslike front kyk die span na die effek op misdaad en moontlik langtermyn alternatiewe. In die internasionale arena het die pandemie gelei tot historiese lae oliepryse.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    33 min
  • Ep. 86 - Kwarentyn word uitgerek, nog onnodige besteding oopgevlek & Bernie Onttrek
    Vir bewoners van planeet aarde sal die uitdrukking “ek ry maar met Jan Tuisbly se karretjie” ongelukkig vir die volgende paar jaar ‘n ongemaklike herinnering of twee ontlok. Alhoewel hulle dit eintlik van die heel begin af voorspel het, was die Podlitiek-span nietemin redelik hartseer oor die nuus dat hulle mekaar eers weer in Meimaand van naderby sal kan aanskou.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    29 min
  • Ep. 85 - Cele wil dop verbied, IMF moet geld voorskiet & Steeds in grendelstaatgebied
    Grendelstaat is in sy tweede week, en, alhoewel hulle, tot hul ergernis, nie deur die regering as ‘n noodsaaklike diens beskryf word nie, het Podlitiek besluit om nou maar in elk geval hul diens aan die publiek aan te hou lewer. Daarom, vanuit alle hoeke van die ou Transvaal, bring die vier paneliste van Podlitiek hierdie episode aan die luisteraar, waar hulle oudergewoonte die nuusgebeure van die week onder die vergrootglas plaas.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    33 min
  • Onderhoudreeks Ep. 17 - Hügo Krüger
    Podlitiek bied hiermee die nuutste onderhoud-episode waar Hermann en Ernst saam gesels met Hügo Krüger. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    27 min
  • Spesiale Episode 9 - Grendelstaat Geselsies
    Ten midde van die grendelstaat sorg Podlitiek dat jou ore nie verveeld word nie. Die viermanspan bespreek die Covid-19 pandemie, die Suid-Afrikaanse reaksie daarop asook hoe die wêreld en Suid-Afrika moontlik na hierdie tyd gaan lyk.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    46 min
  • Ep. 84 - Polisie raak laf, MRK wil handwas-tannie straf & Moody's gradeer ons af
    Podlitiek maak 'n plan en bring vir jou hierdie week se nuus vanaf ons virtuele ateljee. Die span bespreek die Suid-Afrikaanse staat se versuim van ons vryhede tydens die grendelstaat, die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie wat al weer die kat aan die stert beet het asook Moody's se afgradering van Suid-Afrika na rommelstatus.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    40 min
  • Ep. 83 - Covid-19 is hier & EFF en ANC plesier
    Suid-Afrika, en bykans die hele wêreld, so kom dit voor, is in selfkwartentyn, self-isolasie, of in een of ander vorm van afsondering. Juis in sulke tye bring Podlitiek die feite, met hul eie unieke kommentaar en sienings op huidige gebeure.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    25 min
  • Ep. 82 - Habib dink hardop, kan ons Korona stop & Cradock bou self op
    In hierdie week se episode kyk die span na Adam Habib se Twitter opstel oor die #FeesMustFall-beweging, die verspreiding van die Koronavirus asook ‘n Oos-Kaapse dorp wat hand in eie boesem steek en die dorp laat herleef.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    27 min
  • Ep. 81 - Mashaba lok Funzi, Lana Marks is nie bekommerd nie...
    Hierdie week oorweeg Podlitiek die groei van Herman Mashaba se People's Dialogue, Lana Marks se optimisme oor President Ramaphosa se beloftes, en die disfunksionaliteit van die nasionale wetgewer.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    30 min
  • Ep. 80 - Pompeo ontwrig, Basson dink terug & Zuma landingsklug
    In hierdie week se episode kyk die span na Mike Pompeo se sterk uitlatings teen onteiening sonder vergoeding, Adriaan Basson wat weer ou wonde oopkrap en die nuutste nuus oor voormalige staatspresident Jacob Zuma.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    34 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners