Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 79 - Zille verlaat Twitter, FW laat verskeie bitter & Mboweni skitter
    In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span Helen Zille se besluit om van die sosiale media platform, Twitter, af te gaan asook hoe ons na ons land se geskiedenis moet kyk na aanleiding van die afgelope week se debat oor die opmerkings gemaak deur FW de Klerk.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    33 min
  • Spesiale Episode 8 - Staat 'SONA' Rede 2020
    Verskeie dinge gebeur een keer per jaar, of ‘n mens daarvan hou of nie. Soos Valentynsdag, moet die Staatsrede ook een keer per jaar gelewer word, selfs al is dit bykans 80 minute later as wat dit veronderstel was om te wees…

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    34 min
  • Ep. 78 - Alan Winde wys sy polisiemag terwyl SA sit sonder krag.
    Alhoewel die laatsomerson nog heelwat ure per dag sy skyn gee, is Suid-Afrika al hoe meer in die donker. Daar is fisiese donkerte, maar ook die duistere verwarring wat allerhande nuusmedia ons as gewone burgers mee deurmekaar maak. In so ‘n tyd is dit juis nodig om te #Ontnonsens, ‘n taak wat die Podlitiek-span besonders ernstig neem.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    32 min
  • Ep. 77 - Dertig jaar na FW praat, Maimane en Steenhuisen is vir mekaar kwaad.
    Met die Corona-virus wat die internasionale, en toenemend die Nasionale nuusmedia oorheers, oorweeg Podlitiek die stories wat moontlik nie heel bo op die nuusradar is nie. Hulle kyk na Mmusi Maimane, wat vir John Steenhuisen as “Judas” beskryf, asook heo FW de Klerk se bekende toespraak van 2 Februarie 1990 onthou word na dertig jaar, en bespreek die dood van Neill Aggett, en hoe jongmense met ons land se geskiedenis moet omgaan.
    28 min
  • Ep. 76 - Quest met die waarheid, Mkwebane dalk uit & Nuutste oor die grondstryd
    In ‘n week waar die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarvergadering in Davos leiers van oraloor byeen bring, kom die Podlitiek-span van oral oor Pretoria bymekaar om te kyk na alles en nog wat in die Suid-Afrikaanse politiek. Hierdie week val die vergrootglas op die uitlatings van bekende CNN-joernalis Richard Quest oor Suid-Afrika, die proses wat van stapel gestuur is om die Openbare Beskermer te verwyder, en die nuutste verwikkelings rondom die onteiening sonder vergoeding kwessie.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    31 min
  • Ep. 75 - Mashaba wil terug, IMF sien geen lig & Beloftebos dryf wig
    Die Podlitiek span kyk hierdie week na Herman Mashaba wat soos ‘n feniks ‘n politiekeloopbaan probeer herbou, die IMF wat swak ekonomiese groei vir Suid-Afrika voorspel asook die groot oproep oor ‘n trou venue in die Wes-Kaap wat selektiewe diens verskaf.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    30 min
  • Ep. 74 - ANC vier fraai, Grondstryd woed kwaai & Onderwyslawaai
    Podlitiek is terug met hulle eerste episode van 2020! Die span kyk tydens hierdie episode na die grootste nuus van die nuwe jaar, alles van ANC verjaarsdagkoek tot die groot ontwikkelings in die Midde-Ooste die afgelope twee weke.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    33 min
  • Spesiale Episode 7 - Kersepisode 2019
    Die vier manne van Podlitiek het vir oulaas in 2019 bymekaar gekom om ‘n lekker informele uurlange spesiale episode vir jou te bring. Met ‘n glas wyn in die hand en ‘n vuurtjie wat buite knetter gesels Paul, Hermann, Ernst en Daniël oor sosiale media, Trump, identiteitspolitiek en nog soveel meer. Die uur gesprek gee vir die vier vegters vir vryheid die geleentheid om dieper te delf in die onderwerpe in.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    1 hr 1 min
  • Spesiale Episode 6 - 2019 'n Jaar in Oënskou
    In hierdie uurlange episode kyk Podlitiek se vier aanbieders terug op 2019 en die vier grootste nuusstories van die jaar. Die span bespreek die 2019 verkiesing en die uitval wat gevolg het, Suid-Afrikaanse staatsinstellings wat sukkelend aan die lewe bly en die grootste hofsake wat die reg tot vryheid van spraak die jaar verander en ontwikkel het.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
    1 hr 5 min
  • Ep. 73 - Haatspraakwet voorlopig uit en datapryse belaglikheid
    Na ‘n propvol nuusweek is die Podlitiek-span terug met ‘n blitskommentaar oor die afgelope week se gebeure. Die episode sit die kruistog teen feitefoute en politieke korrektheid voort en gesels oor die Hoogste Hof van Appel se haatspraak uitspraak, die warboel by Krieket Suid-Afrika en die nuuste verwikkelinge oor datapryse in Suid-Afrika.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    34 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners