Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Onderhoudreeks Ep. 16 - @Andre_Ronin (Onrehabiliteerbare Afrikaner)
    In die volgende episode van hul onderhoudreeks gesels Podlitiek met André (Onrehabiliteerbare Afrikaner), sosiale media aktivis en trotse Afrikaner. Ernst van Zyl, Daniël Eloff en Hermann Pretorius het met André in die ateljee gesels oor sy beplande motorfietstoer deur die Noord-Kaap vir droogte bewusmaking, asook die impak van sosiale media in Suid-Afrika.

    Volg vir Andre se projek:

    YouTube: https://tinyurl.com/u6bdfrg
    Twitter: https://twitter.com/Andre_Ronin

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    23 min
  • Ep. 72 - Ferial laat ons lag, DA is met Lesufi sag & SAL weier ontslag
    Soos die SAL, vlieg Podlitiek weer - die verskil is natuurlik dat Podlitiek nie vir agt dae lank immobiel was nie, en dat Podlitiek nie verlede jaar ‘n verlies van meer as vyf miljard rand getoon het nie. Hierdie week bespreek die viermanskap van Podlitiek ‘n paar nuusgebeure wat Suid-Afrikaners se koerante en nuustoepassings oorheers het.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    28 min
  • Ep. 71 - De Ruyter op 'n witperd, Mmusi 'n party werd & Numsa is merde
    Terwyl vele Suid-Afrikaners oor die hele land by ons land se lughawens vas sit te danke aan die twee groot SAL stakings, is Podlitiek daar vir sy luisteraars om die wag by die lughawe met pret vinnig te verwyl. In hierdie episode kyk die Podlitiek-span na Eskom se nuwe hoof, Mmusi Maimane se gerugte nuwe politieke party asook die onstuimighede by SAL.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    32 min
  • Ep. 70 - Lesufi se sukkel somme en EFF dreig met bomme
    Soos wat die jaar ‘n aftreeouderdom bereik, en die pers bloeiseltjies in Pretoria eerder onder die boom lê, as aan hulle hang, besef Podlitiek dat die rus nogsteeds maar min is vir die Suid-Afrikaanse nuusleser. Hierdie week is ‘n volbank van Podlitiek se viermanskap teenwoordig, en die stories waarna hulle kyk is die bomdreigemente wat die EFF gemaak het, die verkwisting van geld deur Panyaza Lesufi se departement in Gauteng, en die privaatvervolging van die moordenaars van Bafana ster Senzo Meyiwa.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    32 min
  • Ep. 69 - Cameron se Maties-skok, Ndlozi haat steeds die bok.
    Min dinge het Suid-Afrika in die verlede so verenig soos sukses in ‘n rugby wêreldbeker. Die suksesmoment in 1995 het selfs ‘n film ontlok, en word vandag nog as een van die motoriese momente in ons land se bestaan gevier. Met nog so ‘n geleentheid wat Suid-Afrika die afgelope week te beurt geval het, kyk Podlitiek na die gemengde reaksies op hierdie, en ander nuusgebeure.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    32 min
  • Onderhoudreeks Ep. 15 - Waldimar Pelser
    In die volgende episode van hul onderhoudreeks gesels Podlitiek met Waldimar Pelser,
    Hoofredakteur van die Rapport Sondagkoerant sedert 2013, en aanbieder van Kyknet
    Verslag - In Gesprek. Saam met Waldimar in die ateljee is Paul Maritz en Ernst van Zyl, en die drie gesels oor die media, die ontwikkeling en toekoms van die media. Die gesprek maak ook ‘n draai by Waldimar se nuwe boek: In gesprek met Waldimar – 100 beste ontledings, inleidings, en
    beledigings.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    48 min
  • Ep. 68 - Lesufi se vlag dag, DA konsolideer mag & Sasol verloor krag
    Na ‘n welverdiende breukie verlede week is die span van Podlitiek terug om die nasionale en internasionale politiek so ‘n klein bietjie vir die luisteraar te ontnonsens. In die ateljee is Ernst van Zyl en Paul Maritz, en hierdie week word oudergewoonte oor Panyaza Lesufi gekla, ondersoek word ook ingestel oor wat tans by SASOL aangaan, en berig word gegee oor die dood van ISIS se leier, Abu Bakr Al-Bagdadhi.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    22 min
  • Ep. 67 - Eskom gaan bly, Afrikaans by Maties gly & Guptas moet VSA vermy
    Soos Pretoria in Jakaranda-bloeisels bedek word, gee die Podlitiek-span ‘n blikkie oor ‘n ander tipe pers, wanneer hulle hierdie week se nuus stories oorweeg, bespreek, en analiseer. Vandag kom die Konstitusionele Hof se uitsprake oor taal aan die Universiteit van Stellenbosch ter sprake, sowel as President Cyril Ramaphosa se ommekeer oor Eskom. Daar word ook vlugtig gekyk na die VSA se besluit om die Gupta-broers te swartlys, en die rol wat die internasionale sektor in hedenaagse politiek speel.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    34 min
  • Ep. 66 - Zille wil terug, Eben dalk betug en Duduzane laat ons sug
    Podlitiek bring hierdie week vir jou die nuus uit die perd se bek uit. Podlitiek aanbieder het die afgelope twee weke opslae gemaak in die media met opiniestukke in die nuus en sosiale media. Ons bespreek die effek wat dit op die DA het asook die SA Menseregtekommissie se saak teen Springbok slot Eben Etzebeth.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    27 min
  • Ep. 65 - Steinhoff-kar laat Mmusi bloos & Tito wil die ekonomie troos.
    Die Podlitiek-span oorweeg hierdie week om hul besigheidsbedrywighede uit te brei na industriële krag handeseep toe - juis omdat daar werklik geen skoon hande in die Suid-Afrikaanse politiek oor is nie.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    26 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners