Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 54 - Weermag ontplooi, Zuma gelooi & Is Mandela nog rooi
    In die gees van Nelson Mandela dag het die Podlitiek-span 25 minute van hul 67 minute van gemeenskapsdiens toegewy om vir jou die afgelope week se nuutste nuus te bring. In hierdie episode kyk Paul, Ernst en Daniël na die ontplooiing van die weermag in die Kaapsevlakte, oud-president Zuma se getuienis by die Zondo-kommissie en laastens word die nalatenskap van Nelson Mandela onder die vergrootglas geplaas.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    26 min
  • Ep. 53 - EFF rommel, ANC se Twitter geskommel & Grondonteiening oorrompel
    Soos wat skole en universiteite heropen, blyk dit vir die Podlitiek-span asof die Suid-Afrikaanse nuussiklus ook uit sy effense hibernasie ontwaak het, en soos ‘n honger beer die strate van Suid-Afrika op en af loop op soek na iets om te verorber. Gelukkig was daar hierdie afgelope week ‘n paar werklik sappige stories, wat vertel en gesels nodig gehad het. Vrees nie, Podlitiek-luisteraar - alle sappige stories word inderdaad in diepte bespreek.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    28 min
  • Ep. 52 - Ace se stryd, weermag se uniformbeleid & G20 verwyt
    In ‘n nuusweek wat oorheers is deur internasionale stories soos die G20 en President Dondald Trump van die VSA se besoek aan Noord Korea, gaan vind die Podlitiek-span die stories wat in die krake weggesteek word, en van die voorblaaie weggehou word.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    30 min
  • Agter die Skerms - #2 Afrikaans, alternatiewe media & die toekoms van die jeug
    In hierdie episode gaan ons bietjie agter die skerms by Podlitiek en voer 'n lekker informele gesprek oor Afrikaans en die onderwys, die rol van alternatiewe media asook die toekoms van ons jeug in Suid-Afrika. Skakel in om na hierdie lekker sitkamergesprek te luister.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    43 min
  • Ep. 51 - SONA rigtingloos, Phumzile boos & Mkwebane sonder troos
    Daar is, na oorlewering, ‘n Chinese groet wat lui: “mag jy in interessante tye leef” - of dit ‘n seëngroet of ‘n vloekgroet is, sal die ontvanger maar self moet bepaal. Dit kom hierdie week weer duidelik na vore dat Suid-Afrikaners tans in interessante tye leef. In hierdie episode kyk die span na die onlangse staatsrede, Phumzile van Damme se Twitter uitbarsting asook die Openbare Beskermer se voortdurende stryd met Cyril Ramaphosa.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    23 min
  • Ep. 50 - Zindzi Twitter Tirade, Privaatsekuriteitsdade & Magashule Se Skade
    Soos wat faksionalisme binne in die ANC woed en elke groepie sy plekkie na afloop van die nasionale verkiesing probeer vind, bring Podlitiek ‘n vars perspektief op die nuutste plaaslike en internasionale politieke sake. Hierdie week kyk Daniël, Ernst en Paul oudergewoonte na die stories wat hulle oog gevang het, en pak dit vir die luisteraar uit.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    29 min
  • Onderhoudreeks Ep. 14 - Steve Hofmeyr
    In die ateljee het Podlitiek in hierdie onderhoudepisode vir Steve Hofmeyr. Tydens die gesprek gesels die span met Steve oor sensuur op sosiale- en hoofstroom media, sy persoonlike politieke ontwikkeling asook emigrasie.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    34 min
  • Ep. 49 - Geloof en die staat, ekonomie geskaad & Selfe verlaat
    In hierdie vol episode van Podlitiek pak die span die afgelope week se groot nuusgebeure aan. Ernst, Paul en Daniël bespreek die skeiding tussen die kerk en staat, Suid-Afrika se rampspoedige ekonomiese beleide asook James Selfde wat as Federalehoof van die Demokratiese Alliansie bedank het.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    32 min
  • Ep. 48 - Lesufi se fopnuus, almal vir Patricia vies & EFF sê vir Manuel skuus
    In ‘n week waartydens ‘n nuwe kabinet aangekondig is, Gauteng LUR’e soos stoele rondgeskuif het, en groot hofuitsprake gemaak is bring Podlitiek oudergewoonte aan die luisteraar ‘n opsomming van ‘n paar groot nuusgebeure, met relevante kommentaar daarby aangehaak. Hierdie week ondersoek die Podlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël die kabinet, die EFF se verlies in die hof, en die rondskuiwery van Panyaza Lesufi.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    26 min
  • Ep. 47 - Die inhuldiging is lank, Zuma en die regsbank & Moakes bedank
    Na afloop van die inhuldiging van President Cyril Ramaphosa keer die Suid-
    Afrikaanse politieke siklus weer terug na sy ou normaal. Hierdie week ondersoek die
    Podlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël juis hierdie inhuldiging, en ‘n paar ander
    gebeure wat die afgelope week se nuus gedomineer het.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    28 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,578 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,146 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,461 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,931 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners