Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 46 - Zille laat twitter ruk, en Lesufi laat Gauteng verstik.
    In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz na
    die nuutste nuusgebeure in die Suid-Afrikaanse politieke sfeer en fokus op Helen Zille se Twitter kaskenades, Panyaza Lesufi se stryd teen Afrikaans en die kritiek teen die Openbare Beskermer.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
    23 min
  • Ep. 45 - Noah in die sop, die verkiesingsflop & sal dit ooit stop
    In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz na afloop van die Nasionale Verkiesing van 8 Mei onder ‘n mikroskoop na wat presies gebeur het, watter tendense opgetel kon word, en wat hierdie stemgeleentheid verklap oor die stand van sake.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    26 min
  • Ep. 44 - Wat jy van die verkiesing moet weet & die SA regering laat AirBNB sweet
    In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz oudergewoonte onder die vergrootglas na Suid-Afrikaanse nuus en politiek, midde in die stemdag en -tellery wat tans ons nuussiklus oorheers.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    29 min
  • Ep. 43 - Nuutste peilings bekyk, Mrwebi & Jiba verstryk & Klein Party gekyk
    Podlitiek kyk hierdie week na die nuutste IRR en Ipsos verkiesingspeilings, Jiba en Mrwebi se moeilikheid by die Nasionale Vervolgingsgesag asook as deel van ons politieke ekstrale reeks na die VF+, ZACP en COPE.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    29 min
  • Ep. 42 - 25 jaar na apartheid, wat nou? Plaasmoorde se grou. EFF van nader beskou.
    Met die nasionale verkiesing 'n katspoegie weg, oorweeg die Podlitiek-span ten eerste wat ons as land alles bereik het sedert 1994 - en hoe die ANC sy beloftes van 25 jaar terug gehou het, al dan nie. Die nuus van 'n drastiese toename in plaasmoorde en -aanvalle oor die paasnaweek, en die regering se apatie daar teenoor word bespreek, en die EFF word ondersoek in hierdie week se poltieke X-strale segment.
    32 min
  • Ep. 41 - Koel soos 'n AceKas, Bird Island se las & waar gaan die DA pas
    Soos die kat, kom Podlitiek weer, en hierdie week met ‘n lekker energieke episode waar Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff kyk na die verwikkelinge oor Ace Magashule, die Bird Island fopnuus en die DA se vooruitsigte vir 8 Mei 2019.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    29 min
  • Onderhoudreeks Ep. 13 - Ansie Maritz
    In hierdie episode van die Onderhoudreeks praat Podlitiek met Ansie Maritz, 'n kenner op die gebied van taaleienskappe van propaganda.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    33 min
  • Ep. 40 - Stoele gegooi, Alexandra deur protes gelooi & kyk na die ANC mooi
    Podlitiek kondig met trots aan dat Ernst van Zyl by Podlitiek aansluit as voltydse aanbieder. In die eerste episode met van Zyl agter die mikrofoon kyk die span na die onlangse vegte tussen die EFF, BLF en Grond Party by ‘n Houtbaai verkiesingsdebat, Alexandra wat vingers in alle rigtings oor swak dienslewering wys en laastens ky die span in diepte na die ANC voor die verkiesing van 8 Mei 2019.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    25 min
  • Ep. 39 - Mnr Tien Persent, Kredietafgradering Afgewend & Motoreienaars se eToll present
    In hierdie week se episode bring die Podlitiek-span vir jou as luisteraar die nuutste nuus, kraakvars en vol van die week se nuutste skokke. Spesifiek die beweerde korrupsie van Ace Magashule, Moody’s se besluit oor Suid-Afrika se skuld, en e-toll se besluit oor agterstallige skuld, word hierdie week onder die loep geneem.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    24 min
  • Onderhoudreeks Ep. 13 - Ernst van Zyl (Conscious Caracal)
    Podlitiek bied met trots die eerste onderhoud met Ernst van Zyl (meer bekend as Conscious Caracal). Dit is vir ons 'n groot voorreg om met Ernst te kon gesels en meer te leer oor die man agter die bekende sosiale media rekening en YouTube kanaal.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    27 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,525 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,448 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,152 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,466 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,920 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners