Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Spesiale Episode 5 - Staat 'SONA' Rede
    Die Podlitiek-span se nuutste episode handel oor die Staatsrede. Hoewel die EFF bietjie te rustig was vir Suid-Afrikaanse politieke smaak, is die span self geensins bedees nie. In ‘n vermaaklike halfuur bespreek hulle Ramaphosa se vyf punt plan, Eskom se ontbondeling, die NGV en Brulpadda-gas.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
    28 min
  • Ep. 31 - Buitelandse kritiek ontlok, Hoërskool Driehoek Wrok en die EFF Manifes bied geen skok
    Die Podlitiek-span is hierdie week terug in die ateljee en neem hul kruistog teen feite-foute, swak beleide en flaters deur politici voort. Die span bespreek die memorandum gestuur aan President Ramaphosa deur verskeie Westerse lande , die EFF se 2019 manifes en dan op ‘n somber noot die skokkende gebeure by Hoërskool Driehoek.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    25 min
  • Onderhoudreeks Ep. 10 - Hercules Boshoff & Rudi van Rensburg (Chairefoon Inisiatief)
    In hierdie episode van Podlitiek se onderhoudreeks gesels Paul Maritz en Daniel du Plessis met Hercules Boshoff en Hans Pretorius van die Chairefoon Inisiatief. Die Chairefoon Inisiatief is 'n organisasie wat hom beywer vir filosofie en filosofiese ontwikkeling in Afrikaans.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    31 min
  • Ep. 30 - Die belasting verset, Bosasa se pret en politici belet en gered.
    In ‘n tyd van sosiale media, alternatiewe media, kunsmatige intelligensie, en tegnologiese vooruitgang, is dit sekerlik gerusstellend om te weet dat een ding altyd dieselfde bly: Politieke speletjies. Hierdie week is die Podlitiek-span weer met die tong diep in die kies aan die ontleed en analiseer van die Suid-Afrikaanse politiese sfeer.

    26 min

    Podlitiek op YouTube ► https://tinyurl.com/y7guk9fx
    26 min
  • Onderhoudreeks Ep. 9 - Gerhard de Beer (Green Bay Packers)
    In die eerste onderhoudepisode van 2019 het Paul Maritz en Daniël Eloff vir Gerhard de Beer saam met hulle in die ateljee. De Beer is ‘n professionele Amerikaanse voetbal speler vir die Green Bay Packers.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ►https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    30 min

  • Ep. 29 - Facebook geskok , Die DA se onderrok en by Coligny gejok
    Die kontemporêre Suid-Afrika vandag kan mooi beskryf word deur die bekende woorde van Charles Dickens. Ons land beleef werklik terselfde tyd die beste van tye asook die ergste van tye. Tye van wysheid en tye van dwaasheid. Hierdie week bespreek Podlitiek vier van due gebeure in hierdie kontrasterende tye naamlik die skokkende Facebook video van die afgelope week, die DA se verkiesingsveldtog en die beweerde onthullings oor die Coligny moordsaak.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple
    24 min
  • Ep. 28 - ANC Manifes, Schweizer - Protes En Denel Moles
    Podlitiek wil graag sy dank uitspreek vir die politieke partye, leiers en sosiale media van Suid-Afrika wat sorg dat hierdie podsending weekliks ‘n oorvloed van flaters, oorreaksies en verontwaardiging het om oor te gesels en die gek mee te skeer. Hierdie week fokus Podlitiek op vier van hierdie nuusgebeure, naamlik die ANC se nuwe 2019 manifes, die Schweizer-Reneke protes, die Denel moles en Gillette wat geslaan word vir ses.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple
    27 min
  • Ep. 27 - Skaapslag Op Cliftonstrand, Zille - Seun In Die Sop Beland En Regeringshand Vat My Land
    Na afloop van ‘n nodige breukie weg van nasionale nuus, is die Podlitiek-span terug op hulle poste - met ‘n paar appeltjies te skil met die Suid-Afrikaanse regering. Hierdie week sing die span ‘n nuwe liedjie: Skaapslag op Cliftonstrand, waarna hulle onwettige wiskunde-klasse by Helen Zille se seun kry, en uiteindelik waag hulle weer ‘n opinie oor grondhervorming en die nuutste verwikkelinge in hierdie netelige kwessie.
    22 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,525 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,448 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,152 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,466 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,920 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners