Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Spesiale Episode 4 - Christelike Joodse Waardestelsel
    Hierdie spesiale uitgawe van Podlitiek is nie, soos altyd, te erg besorg oor die stampe en stote van die Suid-Afrikaanse politiek nie - juis omdat ‘n ou blaaskansie oor Kersfees tog net gepas is. In ‘n insiggewend, dog persoonlike, episode besluit die span om sommer die Kersgety te gebruik om die sluier te lig oor die basiese waardes van ons samelewing - juis omdat daar soveel uit die Christelik-Joodse gelooftradisie daarvoor ontleen is.
    53 min
  • Spesiale Episode 3 - Geloftedag
    In hul derde spesiale episode bespreek die Podlitiek-span Geloftedag - of is dit nou Versoeningsdag, of is dit nou Dingaansdag? Hoe presies moet ons hierdie veldslag beskou? Was dit gewoon goeie Europese wapens wat assegaaie en leerskilde getroef het? Was dit ‘n natuurwonderwerk, of natuurramp? Was dit, soos wat Pretorius en sy medestryders geglo het, ‘n geloofswonderwerk, gegee uit die Hand van die Allerhoogste?
    51 min
  • Onderhoudreeks Ep. 8 - Jacques Basson (Klipkouers)
    ‪Podlitiek kuier met ‘n groot gees en leier in die Suid-Afrikaanse podsending bedryf, Jacques Basson aanbieder van Klipkouers. ‬‪Ons gesels oor entrepreneurskap, alternatiewe media en Afrikaner identiteit. ‬

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple
    53 min
  • Ep. 26 - NVG Se Nuwe Kahuna, Staatsinstellings Se Pampoene, Onteiening Kry Hardloop - Skoene
    Ten spyte van deurlopende beurtkrag, kon Podlitiek iewers die geleentheid vind waar ons ateljee nie net beskikbaar was nie maar waar Eskom toevallig so gaaf was om ook elektrisiteit te verskaf. Die week bespreek ons die nuwe hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, die probleme by Eskom en die SAUK en die verslag deur die Grondwetlike Hersieningskomitee wat deur die Nasionale Vergadering aangeneem is.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple
    21 min
  • Ep. 25 - Nuwe Kabinet Gesoom, EFF Sonder Skroom en 'n Nuwe Minimumloon
    Hierdie week vier Podlitiek sy 25ste weeklikse episode met drie opwindende besprekingspunte naamlik ons land se nuwe kabinet, die EFF se aanval op die media asook die aankondiging van ‘n nuwe nasionale minimumloon.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple
    21 min
  • Onderhoudreeks Ep. 7 - Danie Barnard (Aktivis En Entrepreneur)
    Tydens hierdie episode gesels die twee Daniel’s en Paul met Danie Barnard, aktivis en entrepreneur oor die invloed van sosiale media op die samelewing, kripto-geldeenhede asook die 2019 verkiesing. Danie het die #BoerTestimony beweging op sosiale media begin wat gelei het tot VSA president Donald Trump se opmerkings oor plaasmoorde in SA.
    51 min
  • Onderhoudreeks Ep. 6 - Pikkie Greeff (SANWU)
    Tydens hierdie uur lange episode het Paul Maritz en Daniël Eloff die voorreg om met die Nasionale Sekretaris van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag Unie (SANWU), Pikkie Greeff, te gesels. Die episode dek Trump, 2019 se verkiesing en die werk van SANWU.
    53 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,525 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,448 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,152 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,466 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,920 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners