Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 38 - AfriForum en VF Plus, Friedman se woorde betwis & BLF se logika vermis
    In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek span leuens, verdomde leuens en BLF persverklarings. Ons kyk meer na die dispuut tussen AfriForum en die VF Plus, Daniel Friedman se uitlating by die Ahmed Kathrada Stigting se paneelbespreking asook die BLF se bewering dat die Weste siklone veroorsaak.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    27 min
  • Onderhoudreeks Ep. 12 - Louis Nel & Gideon Joubert (ZACP)
    Podlitiek gesels met Gideon Joubert en Louis Nel, twee lede van die Kapitalistiese Party van Suid-Afrika (ZACP) wat meer algemeen bekend staan as die pers koei party.

    (Die gehalte van die opname is swakker as gewoonlik weens die feit dat die twee gaste in Kaapstad en Durban onderskeidelik sit en die opname deur Google Hangouts opgeneem is.)

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    32 min
  • Agter die Skerms - #1 Menseregtedag
    Podlitiek en die Dirk Scheepers Program bied met trots die eerste Podmedia Agter die Skerms episode aan. Tydens hierdie episode bespreek jou gunsteling potgooi pioniers Menseregtedag, selfdoen in Suid-Afrika en wie mag en wie nie mag opinies hê nie.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    43 min
  • Ep. 37 - SA Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ baklei & MTN wat Afrikaans is Groot vermy.
    In hierdie week het ons gesien hoe openbare vervoer die groot gelykmaker in Suid-
    Afrika is, toe President Ramaphosa se Metro trein in Pretoria laat was. Vir die
    volgende keer wat President Ramaphosa of jy ons leser en luisteraar vas sit in
    verkeer, bring Podlitiek hierdie week vir jou ‘n lekker episode wat fokus op die Suid-
    Afrikaanse Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ wat baklei en MTN wat Afrikaans is
    Groot vermy.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    28 min
  • Onderhoudreeks Ep. 11 - Cilliers Brink (DA en Tshwane)
    In hierdie onderhoudepisode gesels die Podlitiek aanbieders, Daniël Eloff en Daniel
    du Plessis met Cilliers Brink. Brink is tans ‘n lid van die Tshwane burgemeester se
    uitvoerende komitee en verbonde aan die Demokratiese Alliansie.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    43 min
  • Ep. 36 - Zuma se spioene bespeurings, IRR verkiesingbewerings & Reserwe Bank se nasionalisering
    Soos die Zuma-spioene wat vanweek hulself skielik ontbloot gevind het, kom alles uiteindelik aan die lig. Hierdie week bespreek hulle Zuma se spioene bespeurings, IRR bring verkiesingbewerings en die Reserwe Bank se nasionalisering.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    24 min
  • Ep. 35 - Volg ons Venezuela beleid, Kwotas verwyt, Rommel rond gesmyt
    Soos EFF-geaffilieerde studente op Kovsies die rommel stuk vir stuk uit die asblik haal en op die vloer strooi, bring die Podlitiek-span hierdie week Suid-Afrika se nasionale skandale een vir een na vore. Hierdie week bespreek hulle Ace Magashule en sy delegasie se besoek aan die beleërde Venezuela, die belaglikhede wat kop uitsteek rakende sportkwotas, en Eckhard Binding, die Kovsie wat die rommel stukkie vir stukkie weer terug in die asblik gegooi het.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    27 min
  • Ep. 34 - Kampus ontwrigtings, DA se manifes gee rillings & Kodwa se beskuldigings
    Soos die Prediker sê, daar is ‘n tyd en ‘n plek vir alles. 'n Tyd om af te breek, 'n tyd om te bou, 'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag. Vandag se episode van Podlitiek bring vir jou al die gebou en gebreek en die gelag en gehuil van Suid-Afrika se politiek van hierdie afgelope week. Daniël, Paul en Daniel kyk hierdie week na die ontwrigtings op ons kampusse, die DA se 2019 verkiesingsmanifes en die beskuldigings teen ANC woordvoerder Zizi Kodwa.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    26 min
  • Ep. 33 - Lekota Praat Oor Verraad, Konsentrasiekampe Uitlaat En nog ‘n DA Bord geskaad
    Podlitiek, soos die kat, kom hierdie week weer met ‘n lekker episode oor Terror Lekota se SONA repliektoespraak, die Britse politikus Jacob Rees-Mogg se uitlatings oor konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boere Oorlog asook veldtogborde van die DA wat afgebrand is.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    25 min
  • Ep. 32 - Eskom oorlaai, Ramaphosa probeer paai & DA sê skynbaar vir BEE koebaai
    Terwyl die land stoei met beurtkrag kom Podlitiek om jou week op te helder. In hierdie week se episode plaas ons die kollig op die groot probleme by Eskom, Ramaphosa se planne om staatsdepartement en provinsies te verminder asook die DA wat terselfde tyd BEE as beleid groet maar ook nie rerig nie.

    Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
    Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
    Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
    Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
    Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
    Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
    26 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,525 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,448 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,152 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,466 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,920 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners