Min het die lede van die Afrikaanse rockgroep Posduif destyds, toe hulle debuutalbum, Niks vergelyk, uitgereik is, geweet dat hulle sowat ʼn jaar later ʼn Sama-toekenning (South African Music Awards) daarvoor sou inoes.