Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Praat Kos Niks! Hier praat ek oor ALLES. Wyn, flieks, slegte lirieke, boerdery, kos, en diëte!? Jy is welkom om my te email op [email protected] Podcasts kos geld, so as jy wil kan j... more
FAQs about Praat Kos Niks:How many episodes does Praat Kos Niks have?The podcast currently has 27 episodes available.
March 15, 2022#017 - Video!?Jy kan hierdie belaglikheid op YouTube aanskou!As jy ook "The Subtle Art of Not Giving a F*ck" wil lees, kan jy dit hier koop. Ek kry nie royalties vir die boek nie, ek hou net daarvan, ok....more6minPlay
March 10, 2022#016 - Ek lewe nog. Soortvan.Skiet met 'n titel! Ons maak sommer nou nou weer 'n podcast terwyl ons wag vir Eskom om ons krag aan te sit. Waaroor moet ons chat?Whatsapp: 083 467 3312E-mail: [email protected]...more4minPlay
November 28, 2021#015 Casey Anthony Deel 2Hier is die YouTube video waaroor ek praat in Deel 1 & 2: https://www.youtube.com/watch?v=eJt_afGN3IQ&t=2s Hier is die tydlyn van die gebeure: https://www.biography.com/news/casey-anthony-muder-trial-timeline-facts ...more32minPlay
November 22, 2021#014 - Casey Anthony Deel 1In vandag se podcast praat ek oor Casey Anthony en haar vermiste dogter, Caylee. Dit is baie ontstellend! Ek wou nie die episode te lank maak nie, so deel twee sal binnekort volg.Ek sal in deel 2 al die links deurgee as julle die video footage wil kyk!...more22minPlay
November 18, 2021#013 Romance Novel?!Hier is die skryf app wat ek gebruik: https://reedsy.com/As jy 'n silencer soek vir jou jaggeweer - stuur e-pos na [email protected]As jy nog Kersgeskenke moet koop, click hier: https://kathukat.com/shop/ Series wat ek tans kyk op Netflix: https://www.youtube.com/watch?v=_EonRi0yQOE F is for Family (season 5 begin 25/11): https://www.youtube.com/watch?v=f2AmK5QVtbg Archer (season 12 begin 01/12): https://www.youtube.com/watch?v=bfQkIuMQBkc Ransom (Mel Gibson movie begin 01/12): https://www.youtube.com/watch?v=fIo43xs25DQ ...more38minPlay
November 08, 2021#012 Monday BluesEskom suig HOL. Julle kan my dag beter maak deur hierdie episode te share op Facebook asseblief!Julle kan ook vir julle parfuum (sodat jy nie stink nie), aloe gel (as jy gebrand het), of hydrosols (as jy warm kry) koop by my winkel :)...more24minPlay
November 06, 2021#011 Wat de ongeluk het ons gisteraand gedoen?!So weereens, jammer oor gisteraand se swak gehalte podcast, niks wat ons nou daaraan kan doen nie, Eskom het ons maar net soos gewoonlik in die steek gelaat!Hier is die link na my artikel van die velsorg roetine wat ek volg. In die artikel is skakels waarop jy kan click om die produkte te koop!Shop hier vir Aloe Gel!Shop hier vir collagen!P.S. Herman het sy Treasure Hunt gewen by Red Sands!!! ...more20minPlay
November 05, 2021#010 Vrydagaand ShenanigansOkay so ons krag het net na 20:00 aangekom en toe ek 20:30 die live podcast begin toe is die internet bietjie crap, so ek dink daar is vir so om en by 4 minute net "dead air" waar niemand enigiets sê nie, jammer daaroor, maar Eskom screw ons bietjie! GP kuier bietjie by ons vir 'n slag en ons praat verder oor Friday the 13th, nog 'n paar ander movies, en ek moer amper vir Herman! Oh en ek het LEGIT roosterkoeke gebak, so verskoon my gekouery hier aan die begin van die episode. #sorrynotsorry...more58minPlay
November 01, 2021#009 Ons is terug!Ek en Herman praat oor Halloween movies, vinnige petrol, en Power Rangers! Ons volgende live show gaan eerskomende Vrydag (5 November 2021) om 7 pm wees!...more52minPlay
October 21, 2021#008 Ons eerste LIVE showDit was my eerste live show OOIT en ek het dit ALLEEN gedoen. Ek het darem ondersteuning gehad van Hannes en Amorita uit Vredendal uit, baie dankie julle is awesome!!!Hierdie is my laaste podcast vir 'n rukkie, bloot net omdat ek nog wag vir sponsors! Dit kos min of meer R1600 per jaar om die podcast aan die gang te hou. As jy belang stel om 'n donasie te maak stuur asseblief 'n e-pos na [email protected]. Ek sal jou besigheid adverteer! Totweersiens x...more1h 4minPlay
FAQs about Praat Kos Niks:How many episodes does Praat Kos Niks have?The podcast currently has 27 episodes available.