Tema: Eensgesindheid
Prediker: ds. Nadia Muller
Die lied waarna verwys word: https://www.youtube.com/watch?v=BIHUYeFez00
In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.