Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 773 episodes available.
June 21, 2026Rand en sent: Aftrede21 Junie 2026: Aftrede is die einde van jou aktiewe werkslewe. Jody Hendricks praat met ‘n kenner oor die faktore wat jy moet oorweeg voordat jy besluit of aftrede die regte keuse vir jou is....more27minPlay
June 14, 2026Rand en sent: Regering slaan toe op ongedokumenteerde werkers14 Junie 2026: President Cyril Ramaphosa sê daar sal 10 000 nuwe arbeidsinspekteurs aangestel word om werkgewers te ondersoek, en te verseker dat slegs gedokumenteerde werknemers in hulle diens is. Jody Hendricks praat hieroo met ‘n arbeidskenner....more22minPlay
June 07, 2026Rand en sent: Beskerm jouself finansieel teen natuurrampe7 Junie 2026: Swaar reën het weer groot gedeeltes van die Wes- en Oos-Kaap getref, terwyl baie gebiede nog herstel van die stormsterk reën en wind wat van die gebiede in Mei getref het. Jody Hendricks praat met finansiële raadgewer Yolanda Botha oor hoe jy jouself finansieel kan beskerm indien ‘n natuurramp jou huishouding sou tref....more25minPlay
May 31, 2026Rand en sent: Die gebruik van KI deur finansiële adviseurs31 Mei 2026: Jody Hendricks praat met Duane Nienaber oor die gebruik van kunsmatige inteligensie deur finansiële adviseurs, en hoe dit jou geldsake kan beinvloed....more26minPlay
May 24, 2026Rand en sent: Stygende brandstofpryse24 Mei 2026: Jody Hendricks praat met ekonoom Hassan Essop oor die impak van stygende brandstofprys op die ekonomie....more25minPlay
May 17, 2026Rand en sent 17 Mei 2026Jody Hendricks praat met Steven Peterson oor die Wysingswet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes. Wat staan werkgewers te doen indien ‘n werknemer aan diens beseer word?...more26minPlay
May 10, 2026Rand en sent 10 Mei 2026Jody Hendricks kyk na die finansiële aspekte waarmee ma’s sukkel in die tawwe ekonomiese tye....more26minPlay
May 03, 2026Rand en sent 3 Mei 2026Baie Suid-Afrikaners sukkel om met die stygende lewenskoste by te bly. ‘n Salaris is eenvoudig nie meer genoeg nie. Jody Hendricks praat met ‘n finansiële adviseur oor hoe om jou inkomste te diversifiseer....more23minPlay
April 26, 2026Rand en sent 26 April 2026Die Reserwebank sê hy het nog inligting nodig om te bepaal hoe die oorlog in die Midde-Ooste die land se ekonomiese groeivooruitsigte sal raak. Die Suid-Afrikanse ekonomie sukkel sedert die konflik begin het, en dit is veral landsburgers wat sukkel om kop bo water te hou. Jody Hendricks hoor hoe jy jou finanies beter kan bestuur in tawwe ekonomiese tye....more24minPlay
April 19, 2026Rand en sent 19 April 2026Die Wes-Kaap se minister van finansies, Deidre Baartman, sê hulle teiken is om die provinsie se ekonomie tot R1 triljoen te groei teen 2035. Sy verduidelik hoe sy die provinsie se finansies bestuur....more26minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 773 episodes available.