Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 721 episodes available.
February 02, 2025Rand en sent 2 Februarie 2025Finansiële adviseur Yolande Botha praat oor die belangrikheid daarvan om jou skuld onder beheer te kry....more22minPlay
January 26, 2025Rand en sent 26 Januarie 2025Dr. Willie Cilliers, voorsitter van die AHI Wes-Kaap, praat oor samewerking tussen sakekamers en plaaslike regerings om ekonomiese groei te bevorder....more20minPlay
January 19, 2025Rand en sent 16 Januarie 2025Regskenner Nanike Prinsloo bespreek die likwidasieproses van 'n onderneming, en wat gebeur wanneer die besigheid nie meer finansieel volhoubaar is nie....more22minPlay
January 12, 2025Rand en sent 12 Januarie 2025Prof. Anthea Amadi-Echendu bespreek die koste en opsies vir die Matriekklas van 2024, wat verder wil gaan studeer....more22minPlay
January 05, 2025Rand en sent 5 Januarie 2025Jody Hendricks kyk terug na die hoogtepunte en van die programme wat die meeste reaksie by luisteraars ontlok het....more24minPlay
December 29, 2024Rand en sent 29 Desember 2024Jody Hendricks kyk terug na die hoogtepunte en van die programme wat die meeste reaksie by luisteraars ontlok het. Hy fokus hy op die afleggingsproses in die werkplek, hoe ‘n stokvel werk, en hoe die markte op die verkiesing van 29 Mei gereageer het....more23minPlay
December 22, 2024Rand en sent 22 Desember 2024Jody Hendricks praat in die tweede deel van sy onderhoud met die baanbreker sakeman, Whitey Basson, oor leierskap, en Basson gee ook ‘n feestydboodskap aan luisteraars....more21minPlay
December 15, 2024Rand en sent 15 Desember 2024Jody Hendricks praat in die eerste van twee episodes met die baanbrekersakeman, Whitey Basson. In die eerste episode bespreek hulle die prys van voedsel, hoe die Rand teen ander geldeenhede kan verbeter, en waarmee hy deesdae besig is....more19minPlay
December 08, 2024Rand en sent 8 Desember 2024Tracy Peters van die Staatsdienspensioenfonds beantwoord luisteraars se vrae oor die GEPF, wat hulle die afgelope paar weke ingestuur het....more19minPlay
December 01, 2024Rand en sent 1 Desember 2024Tracy Peters van die Staatsdienspensioenfonds praat oor verhogingoorweging en verwante belasting aangeleenthede, en al die oorwegings wat jaarliks daarmee gepaard gaan....more21minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 721 episodes available.