Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 721 episodes available.
April 13, 2025Rand en sent 13 April 2025Jody Hendricks praat met verskeie rolspelers oor ekonomiese ontwikkeling in landelike gebiede. Hy kyk ook na voorbeelde waar dit werk, en hoe dit toegepas word....more22minPlay
April 06, 2025Rand en sent 6 April 2025Jody Hendricks praat met drie kenners oor stygende voedselpryse, en vra of leë koskaste en winkelrakke ons voorland is?...more22minPlay
March 30, 2025Rand en sent 30 Maart 2025Jody Hendricks praat met arbeidskenner Chris Marias oor die bestuur van geestesgesondheidsbeleid in die werksplek. Wat is die verantwoordelikhede van werknemers en werkgewers?...more21minPlay
March 23, 2025Rand en sent 23 Maart 2025Finansiële raadgewer Duane Nienaber hou nabgetragting van die begrotingsrede wat deur die minister van finasies gelewer is....more23minPlay
March 16, 2025Rand en sent 16 Maart 2025Jody Hendricks praat met verskeie kenners oor die begroting wat deur die minister van finasies in die parlement voorgelê is....more24minPlay
March 09, 2025Rand en sent 9 Maart 2025Jody Hendricks met verskeie kenners oor hulle verwagtings vir die minister van finasies se begrotingsrede vandeesweek....more24minPlay
March 02, 2025Rand en sent 2 Maart 2025Skuldberader Wikus Olivier verduidelik hoe die Reserwebank se repokoers die rentekoerse beïnvloed wat jy as verbruiker op jou lenings en kredietrekeninge betaal....more23minPlay
February 23, 2025Rand en sent 23 Februarie 2025Dr. Rudy Buys praat oor die koste van universiteitstudie, en moontlike beurse waaroor studente aansoek kan doen....more22minPlay
February 16, 2025Rand en sent 16 Februarie 2025Finansiële adviseur Yolande Botha praat oor die finansiële implikasies indien jy oorsee wil trek....more23minPlay
February 09, 2025Rand en sent 9 Februarie 2025Magnus Heystek praat oor die Amerikanse president, Donald Trump, se uitsprake oor Suid-Afrika, en hoe dit die ekonomie kan beïnvloed....more21minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 721 episodes available.