Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.
December 05, 20156 Dec 2015Suzaan Steyn gesels met skuldberaders oor die grootste foute wat verbruikers oor die Kersseisoen maak en hoe hulle dit kan vermy om die nuwe jaar met skuld te begin. 'n Kenner praat ook oor die versteekte kostes van aanlyn inkopies asook die reëls en regulasies wat jy in gedagte moet hou wanneer jy Kersgeskenke oorsee stuur of vandaar af ontvang....more22minPlay
November 28, 201529 Nov 2015Olivia Sambo kyk na verskillende beleggingsopsies en die slaggate wat daarmee gepaardgaan. 'n Kenner verduidelik ook hoe jy burgerskap in 'n tweede land kan bekom, sonder om soontoe te verhuis....more23minPlay
November 21, 201522 Nov 2015Olivia Sambo gesels oor die ideale Kersgeskenk wat nooit ophou met gee nie. Die belangrikheid van risikobestuur vir jou maatskappy kom onder die soeklig. En 'n skuldberader waarsku teen onnodige skuld hierdie tyd van die jaar....more24minPlay
November 14, 201515 Nov 2015Olivia Sambo kyk na die uitwerking wat die swak reën op die wynbedryf het, en die vooruitsigte vir volgende jaar se wingerdoes. Die top wynkelderwerker gesels ook oor sy prestasie....more24minPlay
November 08, 20158 Nov 2015Olivia Sambo kyk na loonbeslagleggingsbevele, en hoe jy gehelp kan word daarteen. Sy het ook inligting oor hoe jy kan uitvind of jy nie dalk 'n begunstigde is van 'n polis wat moontlik duisende rande aan jou sal uitbetaal nie....more24minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.