Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.
February 13, 201614 Feb 2016Suzaan Steyn kyk na die omstrede nuwe belastingwetgewing vir aftree- en voorsorgfondse wat 1 Maart in werking tree. 'n Arbeidspesialis beantwoord ook luisteraarsvrae oor die Werkloosheidsversekeringsfonds, en wanneer jy mag eis....more24minPlay
February 06, 20167 Feb 2016Baie luisteraars het die afgelope tyd gekla dat hulle uit die bloute hemelhoë selfoonrekeninge kry, en geen idee het waarom nie. 'n Verbruikerskenner gee raad....more24minPlay
January 30, 201631 Jan 2016Ná die afgelope beraad van die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, is die vierde nywerheidsomwenteling op almal se lippe. Wat behels dit en hoe gaan dit werkgewers en werknemers in Suid-Afrika beïnvloed? En daar word gekyk hoe om slaggate te vermy wanneer jy eiendom uitverhuur....more24minPlay
January 23, 201624 JanSuzaan Steyn se gaste praat oor hoe die droogte verbruikers se sak gaan raak, 'n ekonoom waag voorspellings oor wat nog hierdie jaar vir ons voorlê en 'n kenner van begrotings help met maniere waarop ons kan bespaar in die moeilike tye wat wag....more24minPlay
January 16, 201617 JanSuzaan Steyn se gaste praat oor die belangrikheid van 'n goeie kredietrekord, hoe dit onregmatig gebruik kan word en hoekom jy jaarliks 'n gratis verslag oor jóúne behoort aan te vra. Hulle kyk ook na hoe jy vanjaar kan spaar....more21minPlay
January 09, 201610 JanSuzaan Steyn se gaste luisteraars help om 'n begroting op te stel, hulle praat oor jou regte wanneer skuldinvorderaars op jou bates beslag wil lê, en vind meer uit oor debietorderbedrog....more24minPlay
January 02, 20163 JanSuzaan Steyn en haar gaste kyk na van die redes waarom soveel Suid-Afrikaners skuld maak. Hulle gee ook wenke wat jy vanjaar kan volg om van jou skuld ontslae te raak of te voorkom dat jy geldelik in die moeilikheid raak....more23minPlay
December 26, 201527 Dec 2015Suzaan Steyn kyk na wat indringerplante die verbruiker direk en indirek kos. 'n Kenner verduidelik watter regulasies daar bestaan rondom die verwydering van uitheemse plante op jou eiendom en wat jy hiervoor moet betaal, maar daar is wel 'n bedryf wat baat vind by sommige van die indringerspesies....more23minPlay
December 19, 201520 Dec 2015Suzaan Steyn praat oor hoe entrepeneurs 'n terugblik op die jaar wat verby is, kan gebruik om hulle onderneming in die toekoms te laat groei. 'n Arbeidspesialis gee al die inligting wat jy moet hê oor die onlangse styging in die minimumlone van huishulpe en tuiniers....more23minPlay
December 12, 201513 Dec 2015Suzaan Steyn na kredietkaartbedrog kyk na die veilige aankoop van produkte aanlyn. Een van haar gaste praat oor die invloed van die feestyd op die wynbedryf en wat dit vir die verbruiker inhou, en 'n kenner gee belangrike wenke wat jy gerus kan volg voordat jy met vakansie vertrek....more23minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.