Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.
April 09, 201610 Apr 2016Die Vereniging vir Spaar en Belegging Suid-Afrika (ASISA) het 'n nuwe standaard gestel waarvolgens die koste van verskillende beleggingsprodukte binnekort maklik vergelyk sal kan word. Hoor hoe dít jóú sal help met jou beleggingskeuses. 'n Kenner van entrepreneurskap gee ook basiese wenke oor wat jy móet weet voordat jy sommer net spring om jou eie sake-onderneming te begin....more24minPlay
April 02, 20163 Apr 2016Wil jy seker maak dat jou sake-onderneming in die regte hande beland en tot die voordeel van jou werknemers en erfgename bestuur word indien jy iets sou oorkom? En weet jy waarop jy alles geregtig is onder die voorgeskrewe minimum voordele op jou mediese fonds?...more19minPlay
April 02, 20163 Apr 2016Wil jy seker maak dat jou sake-onderneming in die regte hande beland en tot die voordeel van jou werknemers en erfgename bestuur word indien jy iets sou oorkom? En weet jy waarop jy alles geregtig is onder die voorgeskrewe minimum voordele op jou mediese fonds?...more19minPlay
March 26, 201627 Mar 2016Suzaan Steyn praat met 'n kenner oor hoe verbruikers kan spaar. Vind uit hoe jy jou huwelikskontrak kan opstel as jy reeds 'n besigheid besit....more24minPlay
March 19, 201620 Mar 2016'n Luisteraar vertel van haar finansiële verknorsing as gevolg van leningsagentskappe. Suzaan Steyn se gaste kyk onder meer na waarvoor mense uiters versigtig moet wees wanneer hulle geld leen, asook die nuwe stelsel vir die invordering van debietorders wat miljioene rande se bedrog sal voorkom....more24minPlay
March 12, 201613 Mar 2016Volgens 'n kenner in die wynbedryf kan wyntoerisme in Suid-Afrika teen 2025 verdubbel, onder meer danksy die swak rand. Suzaan Steyn se gaste kyk na die groeiende aantal entrepeneuriese geleenthede wat die bedryf deesdae bied. 'n Regskenner gee ook vier belangrike regswenke vir diegene wat 'n eie onderneming wil begin en 'n arbeidspesialis bespreek alles wat jy moet weet oor eise vir beserings aan diens....more25minPlay
March 05, 20166 Mar 2016Luisteraars gee hulle mening oor die impak van die begroting en 'n kenner verduidelik hoe dit ons gaan raak indien Suid-Afrika rommelstatus kry. Daar is ook wenke aan entrepeneurs om jou onderneming se geldsake deur moeilike tye te bestuur....more20minPlay
February 27, 201628 Feb 2016Wat staan jou te doen staan indien jy vanjaar in hierdie moeilike ekonomiese tye waardeur ons gaan, jou werk verloor? 'n Luisteraar vertel hoe hy dit hanteer het en gee raad, veral wanneer jy dit oorweeg om dalk jou eie sake-onderneming te begin....more23minPlay
February 20, 201621 Feb 2016Hoe beïnvloed die droogte wynproduksie en -pryse? Wat doen die swakker rand aan wynuitvoere? 'n Kenner praat oor voorlopige belasting, en daar is wenke oor hoe om goedkoper in die buiteland te reis ten spyte van die swak rand en ekonomie....more21minPlay
February 13, 201614 Feb 2016Suzaan Steyn kyk na die omstrede nuwe belastingwetgewing vir aftree- en voorsorgfondse wat 1 Maart in werking tree. 'n Arbeidspesialis beantwoord ook luisteraarsvrae oor die Werkloosheidsversekeringsfonds, en wanneer jy mag eis....more24minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.